Stilbaai Private Hospital

Stilbaai Private Hospital Stilbaai Private Hospital is a modern Medical Facility that will offer a wide variety of medical services and -procedures. Planned opening: October 2015

14/12/2017
14/12/2017
STILBAAI PRIVAAT HOSPITAALDit is vir my aangenaam om te berig dat die bouwerk aan Stilbaai Privaat Hospitaal reeds 90% v...
14/12/2017

STILBAAI PRIVAAT HOSPITAAL
Dit is vir my aangenaam om te berig dat die bouwerk aan Stilbaai Privaat Hospitaal reeds 90% voltooi is. Die mediese toerusting en sekere binne-afwerkings verg nog aandag.
So ‘n omvangryke mediese projek behels baie detail en befondsing, en juis daarom is daar ongelukkig nog nie ‘n openingsdatum bekend nie. Al die lisensies is egter reeds deur die Departement van Gesondheid goedgekeur om hierdie baie noodsaaklike hospitaal in bedryf te kan stel.
Die Professionele span is tans besig met die beplanning en ontwerp van die dokterspreekkamers en kantore aangrensend aan die hospitaal. Dit sal nog 'n rukkie duur.
Ondertussen is onderhandelinge aan die gang met geskikte beleggers wie ook deur middel van befondsing, proffesionele dienste en kundigheid, waarde tot die projek kan toevoeg. Die struktuur maak egter voorsiening vir 'n beperkte aantal aandeelhouers.
Ons waardeer almal se belangstelling en die goeie wense wat ons gereeld ontvang.
'n GESEENDE KERSFEES en VOORSPOEDIGE 2018 word u almal toegewens!!!
I am pleased to report that the building process of Stilbaai Private Hospital is 90% complete. The medical equipment and some inside finishes require more attention.
Such an extensive medical project involves considerable detail and funding, and precisely for this reason an opening date has unfortunately not yet been determined. However, all licenses required to put this much needed hospital in operation have already been approved by the Department of Health.
The Professional team is currently busy with the planning and design of the doctor’s rooms and offices, adjacent to the hospital. It will still take some time.
In the meantime negotiations are under way with suitable investors who can add value to the project through funding, professional services and expertise. The structure makes provision for only a limited number of shareholders.
We appreciate everyone's interest and the good wishes that we regularly receive.
We wish you all A MERRY CHRISTMAS and PROSPEROUS 2018!!!
Nico Viljoen
Besturende Direkteur
Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

STILBAAI PRIVATE HOSPITAL
14/12/2017

STILBAAI PRIVATE HOSPITAL

STILBAAI PRIVATE HOSPITAL wish you all a Merry Christmas and a very happy New Year!!! 2016 is gekenmerk deur lang uitger...
12/12/2016

STILBAAI PRIVATE HOSPITAL wish you all a Merry Christmas and a very happy New Year!!!

2016 is gekenmerk deur lang uitgerekte prosesse om die akute hospitaal lisensie & die finale bouplanne goedgekeur te kon kry deur die Departement van Gesondheid.
Ons is baie dankbaar dat hierdie prosesse nou finaal afgehandel is op 6 Desember 2016, en dat daar nou voortgegaan kan word om die hospitaal in bedryf te stel.

Dit is ons doelwit en strewe om die hospitaal in 2017 te open. Die presiese openingsdatum is tans nog onbekend, maar sal dit ongeveer 6 maande duur om die hospitaal toe te rus en gereed te kry vir opening.

The Stilbaai Private Hospital will be a 5 star facility and will make provision for the following :

 20 Medical beds
 14 General beds
 2 High care beds
 2 Day beds
 1 Procedure room
 2 Major theatres
 Pharmacy
 Radiology
 Coffee Shop
 6 Bed Dialysis Unit
 Ambulance
 Pathologists

Ons vertrou dat 2017 vir Stilbaai ‘n baie goeie jaar gaan wees, aangesien die splinternuwe toegangspad vanaf die N2 tot in Stilbaai dan ook voltooi gaan wees. Our logo also symbolises “The road to wellness” that is going to take patients directly to Stilbaai Private Hospital.

Vodacom het ook reeds in beginsel goedkeuring verkry om ‘n Vodacom toring op te rig hier by die Stilbaai Privaat Hospitaal, wat ‘n baie groot voordeel gaan wees nie net vir die hospitaal nie, maar ook vir die Stilbaai gemeenskap.

Ons hou u egter op hoogte van die openingsdatum en wanneer poste geadverteer gaan word.

Enjoy the festive season and drive safely!!! Geniet die feesseisoen en ry veilig!!!

Kind regards/Vriendelike groete

Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

Beste almal / Dear all,Ek ontvang daagliks talle navrae en is daar baie belangstelling oor die vordering van die Stilbaa...
27/02/2016

Beste almal / Dear all,

Ek ontvang daagliks talle navrae en is daar baie belangstelling oor die vordering van die Stilbaai Privaat Hospitaal en daarom voel ek dat dit miskien ‘n goeie tyd is om ‘n Nuusbrief uit te stuur.

Hoewel die hospitaal klaar gebou is, kon dit nog nie in bedryf gestel word nie, aangesien ons tans besig is om die bedryfsmaatskappy in plek te kry en die “commissioning” van die hospitaal te beplan. Hierdie proses is baie omvangryk en kan dit nog ‘n paar maande neem om te finaliseer alvorens dit in bedryf gestel kan word.

Derhalwe is die datum van opening en die advertering van poste ongelukkig nog nie bekend nie. Almal se belangstelling word egter opreg waardeer. Sodra dit bekend is sal ek dit vroegtydig op my Nuusbrief & Facebook blad, bekend maak.

We already have a qualified national group as a shareholder in the Stilbaai Private Hospital, and they also already purchased a sectional title unit in the Medical Suites, adjacent to the Private Hospital.

Please see attached the 3D view of the proposed Medical Suites (Doctor’s Rooms) on the left, adjacent to the Stilbaai Private Hospital on the right. SDK Architects is the process of planning and finalizing the building plans for submission to the local Municipality.

When we have any new news, I will update everyone in our next Newsletter.

Vriendelike groete / Kind regards

Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

NUUSFLITSSien aangehegte foto’s oor die vordering van die hospitaal.Die projekspan wil hiermee weereens baie dankie sê v...
25/09/2015

NUUSFLITS

Sien aangehegte foto’s oor die vordering van die hospitaal.

Die projekspan wil hiermee weereens baie dankie sê vir die oorweldigende belangstelling, entoesiasme en optimisme oor hierdie omvangryke mediese projek wat in ‘n lang gevoelde behoefte en leemte van die gemeenskap en omgewing sal voorsien.

Die projekspan is steeds besig met die voltooiing van die bouwerk en is versigtig optimisties dat die bouprojek teen die einde van die jaar voltooi sal wees, waarna die volle mediese fasiliteite in bedryf gestel sal word gedurende 2016.

U sal egter verstaan en waardering daarvoor hê dat daar baie faktore buite die beheer van die projekspan is wat die openingsdatum beïnvloed. U sal egter betyds daaroor ingelig word.

Die sukses van die hospitaal sal uiteindelik deur die bedryfsmaatskappy se bestuur bepaal word. Ons is egter aangenaam verras met die oorweldigende belangstelling in die verskeie poste wat later beskikbaar gaan kom. Na die mening van die projekspan sal dit op hierdie vroeë stadium egter onwys wees om nou al die poste te begin adverteer.

Vordering van die Mediese Suites aangrensend tot hospitaal. Die projekspan is tans besig met die beplanning van die verskeie dokters spreekkamers en is 2 van die 12 spreekkamers reeds geneem.

Brokkies nuttige inligting :
• Gedurende Augustus 2015 het die Hessequa Munisipaliteit nie minder nie as 64 bouplanne goedgekeur. Dit dui op voortgesette belangstelling in die groei en ontwikkeling van ons gemeenskap.
• Daar is al 24 huise binne in die Stilbaai Duine Ontwikkeling, aangrensend aan Stilbaai Privaat Hospitaal, opgerig.
• Van die 220 erwe by Stilbaai Duine Ontwikkeling wat aanvanklik te koop aangebied is, is nog slegs 7 (sewe) erwe beskikbaar. Uitstekende ligging & loopafstand na gewilde swemstrand.
• Daar word begin met die opgradering van die toegangspad vanaf N2 na Stilbaai, gedurende Januarie 2016.

Vriendelike hospitaalgroete


Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

Hier is die berig wat gister in Rapport Eiendomme verskyn het.
08/06/2015

Hier is die berig wat gister in Rapport Eiendomme verskyn het.

07/06/2015

Lees berig in Rapport Eiendomme bylae vandag bladsy 4. Goeie blootstelling vir Stilbaai!!!

NUUSBRIEF 5Dear all,Thank you for your interest and constant support. Herewith attached the progress photo’s of the Stil...
29/05/2015

NUUSBRIEF 5
Dear all,

Thank you for your interest and constant support.

Herewith attached the progress photo’s of the Stilbaai Private Hospital.

As you can see we are nearing the completion of the construction phase of the project. We think the paint colours turned out awesome!!!

The inside looks even better – watch this space….

We still need a few more months before we will be able to confirm the opening date.

Kind regards

Nico Viljoen
Managing Director

Stilbaai Hospitaal (Pty) Ltd
Hessequa Mediese Sentrum (Pty) Ltd.
Tel : 028 754 1515/1550
Fax : 086 270 0656
Cell : 082 820 4366
E-Mail : nico@stilbaaidunes.com - personal
E-Mail : properties@stilbaaidunes.com - office
Website : www.stilbaaidunes.com

Beste almal,Daar het heelwat aktiwiteite plaasgevind in April 2015 en vorder die projek baie mooi!!  Sien 7 foto’s hierb...
28/04/2015

Beste almal,

Daar het heelwat aktiwiteite plaasgevind in April 2015 en vorder die projek baie mooi!! Sien 7 foto’s hierby aangeheg.

Lugreëlaars vir 2 teaters en hele hopitaal is reeds afgelewer.

Die dak is reeds op en daar is met die verfwerk aan binne en buitekant begin.

SDK Argitekte is tans ook besig met die bouplanne van die Mediese Suites (Dokters spreekkamers) op Erf 1347, aangrensend tot die hospitaal.

Vriendelike hospitaal groete

Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

Beste almal,Hiermee die nuutste foto’s van Stilbaai Privaat Hospitaal, Maart 2015.Ons is baie opgewonde oor die goeie vo...
23/03/2015

Beste almal,

Hiermee die nuutste foto’s van Stilbaai Privaat Hospitaal, Maart 2015.

Ons is baie opgewonde oor die goeie vordering!!

Vriendelike hospitaal groete

Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

Beste almal,Sien die aangehegte foto’s oor ons nuutste vordering van die Hospitaal projek.Daar is baie aktiwiteite wat t...
25/02/2015

Beste almal,

Sien die aangehegte foto’s oor ons nuutste vordering van die Hospitaal projek.

Daar is baie aktiwiteite wat tans binne-in die Hospitaal gebou aan die gang is.

Pleisterwerk, lugversorging, mediese gas, elektrisiëns, loodgieters, installering van vensters en daar is ook begin met die oprigting van die spesiaal vervaardigde staal dakkappe.

Vriendelike groete

Nico Viljoen
Besturende Direkteur

Stilbaai Hospitaal (Edms) Bpk &
Hessequa Mediese Sentrum (Edms) Bpk
Tel : 028 754 1515 / 1550
Faks : 086 270 0656
Sel : 082 820 4366
E-Pos : nico@stilbaaidunes.com - persoonlik
E-Pos : properties@stilbaaidunes.com - kantoor
Webtuiste : www.stilbaaidunes.com

15/01/2015
BELANGRIKE KENNISGEWING / IMPORTANT NOTICE:Neem asb kennis van hierdie belangrike kennisgewing!!  Hierdie opname is baie...
08/12/2014

BELANGRIKE KENNISGEWING / IMPORTANT NOTICE:
Neem asb kennis van hierdie belangrike kennisgewing!! Hierdie opname is baie belangrik nie net vir Stilbaai en die Streek nie, maar vir die hele Suid-Afrika.
Ons streef daarna om die fasiliteite na die gemeenskap te bring om sodoende die lewens van die pasiënte te vergemaklik.
Kontak die betrokke persone op die kennisgewing of vir Stilbaai Privaat Hospitaal.
082 820 4366
072 362 9343
028 754 1515
nico@stilbaaidunes.com
manager.hospital@stilbaaidunes.com
Please take note of this important notice !! This survey is very important not only for the town and the region, but for the whole of South Africa.

We strive to bring the facilities into the community in order to facilitate the lives of the patients.

Contact the persons concerned in the notice or Stilbaai Private Hospital.
082 820 4366
072 362 9343
028 754 1515

nico@stilbaaidunes.com
manager.hospital@stilbaaidunes.com

Address

Stilbaai

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stilbaai Private Hospital posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Stilbaai Private Hospital:

Share

Category