31/12/2025
Hiermee wil ek en almal by Twinorchid Elderly Care se voorspoedige nuwe jaar.
Dit was n jaar van glimlaggies en trane. N Jaar met soveel op en af tye. N jaar waar ons moet totsiens gese het en n jaar waar ons nuwe gesiggies ontmoet het.
Die Here het ons almal deur die jaar gedra en aan Hom gee ons al die eer.
Wees veilig en ons sien julle weer volgende jaar x
Baie liefde van ons almal!