28/04/2026
’n Nuwe hoofstuk begin hier vir ons gelukkige intrekkers.
Mag hierdie nuwe hoofstuk gevul wees met gemoedsrus, veiligheid en baie mooi oomblikke by Ellenrust. 🤍
Is jy ons volgende gelukkige intrekker?
📞 Carine – 067 595 1321
📞 Petro – 066 354 0183