
08/07/2025
🌿 Neem kennis alle Gesondheids- en Welstandsentrepreneurs in Struisbaai! 🌿
Is jy tans 'n verspreider van gesondheids- of welstandsprodukte?
Wil jy jou klein besigheid uitbrei?
Ons hou ’n GRATIS privaat geleentheid in Struisbaai – en jy’s welkom!
👉 As jy enige tipe welstandsproduk versprei en jy kan die geleentheid in Struisbaai bywoon, is hierdie ‘n kans wat jy nie wil misloop nie.
Beperkte plek beskikbaar, so kontak ons asseblief vir die volledige besonderhede en ligging.
WhatsApp ons op : 076 867 0204
Epos: inquiries@bodycorrecting.co.za
Ons sien daarna uit om jou te ontmoet en jou te help om jou besigheid na die volgende vlak te neem! 💼✨