KruisMed

KruisMed Dr. P.M. De K**k Vennootskap t/a KruisMED

Is jy ‘n INTERHOËR atleet, afrigter, dirigent, onderwyser of helper?🏆Is jou lyf moeg? 🏅Het jy ‘n hupstoot nodig vir die ...
25/02/2026

Is jy ‘n INTERHOËR atleet, afrigter, dirigent, onderwyser of helper?

🏆Is jou lyf moeg?
🏅Het jy ‘n hupstoot nodig vir die laaste week?

Kom kry jou Springbokkie drip teen afslag hierdie week!

✅Jy kan 10% afslag kry hierdie Februarie op jou sport drip!
🏆Skakel 0147771037 vir ‘n afspraak
🥇Kodewoord: INTERHOËR

Is jy ‘n INTERHOËR atleet, afrigter, dirigent, onderwyser of helper?✅Jy kan 10% afslag kry hierdie Februarie op jou spor...
11/02/2026

Is jy ‘n INTERHOËR atleet, afrigter, dirigent, onderwyser of helper?
✅Jy kan 10% afslag kry hierdie Februarie op jou sport drip!
🏆Skakel 0147771037 vir ‘n afspraak
🥇Kodewoord: INTERHOËR

NEEM JY DEEL AAN SPORT? LEES HIER…✅ Oefen jy hard?✅ Sukkel jy om altyd die regte kosse in te neem om jou oefengerigte nu...
29/01/2026

NEEM JY DEEL AAN SPORT? LEES HIER…

✅ Oefen jy hard?
✅ Sukkel jy om altyd die regte kosse in te neem om jou oefengerigte nutriëntbalans aan te spreek?
✅ Het jy kort-kort las met spierkrampe?
✅ Berei jy voor vir ‘n groot byeenkoms?
✅ Is jy ouer as 12 jaar?

Ons kan help.

Boek jou Springbokkie Sport-drip vandag nog by 0147771037 of 0834546813.

NOOD MEDIESE DIENS!KruisMed se dokters staan altyd gereed om u 24/7 by te staan met mediese noodgevalle - ook gedurende ...
22/12/2025

NOOD MEDIESE DIENS!

KruisMed se dokters staan altyd gereed om u 24/7 by te staan met mediese noodgevalle - ook gedurende hierdie feesseisoen.

Enige persoon met ‘n mediese noodgeval kan die noodnommer (083 454 6813) of MediClinic Thabazimbi (014 777 2097) skakel 24 uur van die dag. Dit sluit vakansiedae in!

Het jy geweet dat ons ook die volgende hanteer:
✅ Slangbyte
✅ Motorvoertuig ongelukke
✅ Brandwonde
✅ Besering-aan-diens gevalle
✅ Hegtings van wonde
✅ Hantering van frakture
.En VELE meer!

Geseënde feestyd!

NOOD MEDIESE DIENS!KruisMed se dokters staan altyd gereed om u 24/7 by te staan met mediese noodgevalle - ook gedurende ...
15/12/2025

NOOD MEDIESE DIENS!

KruisMed se dokters staan altyd gereed om u 24/7 by te staan met mediese noodgevalle - ook gedurende die feesseisoen.

Enige mediese noodgeval kan die noodnommer (083 454 6813) of MediClinic Thabazimbi (014 777 2097) skakel 24 uur van die dag. Dit sluit vakansiedae in!

Het jy geweet dat ons ook die volgende hanteer:
✅ Slangbyte
✅ Motorvoertuig ongelukke
✅ Brandwonde
✅ Besering-aan-diens gevalle
✅ Hegtings van wonde
✅ Hantering van frakture
.En VELE meer!

Geseënde feestyd!

Voel jy moeg of is jy uitgebrand? Moet jy deur die feesseisoen werk? KruisMed kan help. Boek vandag nog jou BOM-drip by ...
01/12/2025

Voel jy moeg of is jy uitgebrand?
Moet jy deur die feesseisoen werk?

KruisMed kan help. Boek vandag nog jou BOM-drip by 0147771037.

Benodig jy ‘n hupstoot vir die laaste stukkie eksamen?Skakel ons vandag nog.
20/11/2025

Benodig jy ‘n hupstoot vir die laaste stukkie eksamen?
Skakel ons vandag nog.

12/11/2025

Address

Carpe Diem Medical Centre, 13 Avenue
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:00

Telephone

+27147771037

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KruisMed posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to KruisMed:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category