17/03/2026
As ‘n mamma van sport kinders klink ‘n video soos hierdie beide goed en sleg. As jou kind vroeg piek, is jy bekommerd en as jou kind nog nie presteer nie, kry jy hoop.
Ek is van mening dat balans in ‘n kind se sportlewe van kardinale belang is, maar dat geleenthede nie gewaarborg is vir die toekoms nie. Om van vroeë geleenthede gebruik te maak, het tog waarde.
WAT IS JOU OPINIE?
https://www.facebook.com/share/r/1RACpCtazM/?mibextid=wwXIfr