Tarina Hattingh Forensic Practice

Tarina Hattingh Forensic Practice Tarina Hattingh Forensiese Praktyk lewer 'n spesialisdiens aan kinders wat blootgestel is aan die trauma van seksuele misbruik en / of ander trauma
(1)

Die volgende dienste word deur Tarina Hattingh Forensiese Praktyk gelewer:

Forensiese ondersoeke na die beweringe van seksuele misbruik van kinders en tieners

Sosio-emosionele kinder en tienerassessering om die kind se totale leefwereld te evalueer, asook sy sosiale en emosionele funksionering te bepaal

Interaksionele Analise om ouer-kind verhoudinge en binding te evalueer

Ouerleiding

Gestruk

tureerde spelterapie vir kinders wat beinvloed is deur die trauma van verliese en / of egskeiding

Bindingsterapie

Regressieterapie

Traumaterapie

Address

Prinsloo Str
Trichardt
2302

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tarina Hattingh Forensic Practice posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Tarina Hattingh Forensic Practice:

Share

Category