BelieveFit Ladies/Dames Gym

BelieveFit Ladies/Dames Gym Die dames gym is klasse wat aangebied word sowel as masjiene vir n total body workout.

Goeie more Dames, sien asb. aangeheg die klas skedule vir Nov en Des. Mooi en geseënde dag vir elkeen, lekker naweek en ...
25/10/2024

Goeie more Dames, sien asb. aangeheg die klas skedule vir Nov en Des. Mooi en geseënde dag vir elkeen, lekker naweek en sien weer Maandag 💐

Hi hi dames 🌸Circuit Classes/Klasse:Kettle BellsBody ToningPraise DanceKom loer in by 'n klas Maandae tot Donderdae van ...
02/10/2024

Hi hi dames 🌸

Circuit Classes/Klasse:

Kettle Bells
Body Toning
Praise Dance

Kom loer in by 'n klas Maandae tot Donderdae van 4pm - 6pm.

R 200 per maand

Kontak/whatsapp Tiani vir meer inligting op 071 357 2490

30/09/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Kettle Bell Circuit

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

5:15pm - 6pm Body Toning Circuit

As iemand die 6 uur - half 7 Kettle Bell Circuit wil doen maak asb n booking op whatsapp by my.

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

Hi hi dames 🌸 Gym is oop vandag 4pm - 6pmKlasse4pm - 4:30pm Kettle Bell Circuit4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit5:15pm -...
18/09/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Kettle Bell Circuit

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

5:15pm - 6pm Body Toning Circuit

Neem asb. kennis dat daar geen 6 uur klas vanaand is nie.

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

Hi hi dames, Circuit klasse is beslis 'n wenner en julle geniet dit baie. Ek het besluit om die 5:15pm - 6pm ook circuit...
03/09/2024

Hi hi dames,

Circuit klasse is beslis 'n wenner en julle geniet dit baie. Ek het besluit om die 5:15pm - 6pm ook circuit klasse te maak (sien advertensie met klasse en tye).

Neem asb. ook kennis dat vorentoe die 6 uur klas net per booking gaan wees.

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning.

Hi hi dames 🌸Gym is oop vandag 4pm - 6pmKlasse4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit5:15p...
02/09/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

5:15pm - 6pm Body Toning

Ek trek ook vanmiddag half 5 by die gym die gelukkige wenner wat September gratis kry. Baie dankie vir al die dames wat Augustus aangesluit het. Ek waardeer elkeen 🌸💐

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

Hi hi dames 🌸Gym is oop vandag 4pm - 6pmKlasse4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit5:15p...
26/08/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

5:15pm - 6pm Body Toning

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

09/08/2024
06/08/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Body Toning Circuit

5:15pm - 6pm Praise Dance Workout

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

Hi hi dames 🌸Gym is oop vandag 4pm - 6pmKlasse4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells4:30pm - 5pm Body Toning Circuit5:15pm...
01/08/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Body Toning Circuit

5:15pm - 6pm Praise Dance Workout

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌸

Hi hi Dames, sluit aan vir Augustus maand en staan 'n kans om September gratis te kry. 😃🥳 Julle kan al van vandag aanslu...
29/07/2024

Hi hi Dames, sluit aan vir Augustus maand en staan 'n kans om September gratis te kry. 😃🥳 Julle kan al van vandag aansluit vir Augustus. 🤩

More dames 🌸Ek gaan net vandag 2 klasse hê. Ek gaan oop wees van 4pm - 5:15pm.4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells4:30pm...
24/07/2024

More dames 🌸

Ek gaan net vandag 2 klasse hê. Ek gaan oop wees van 4pm - 5:15pm.

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

Sien later en julle moet n geseënde dag hê 🌸

Hi hi dames 🌸Gym is oop vandag 4pm - 6pmKlasse4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit5:15p...
22/07/2024

Hi hi dames 🌸

Gym is oop vandag 4pm - 6pm

Klasse

4pm - 4:30pm Circuit met Kettlebells

4:30pm - 5pm Praise Dance Circuit

5:15pm - 6pm Body Toning

Mooi en geseënde dag vir elkeen 🌷

Hi Dames 💐Kom kyk bietjie wat ons als doen deur 'n klas te join. Vir meer inligting kontak Tiani op 071 357 2490Geseënde...
22/07/2024

Hi Dames 💐

Kom kyk bietjie wat ons als doen deur 'n klas te join. Vir meer inligting kontak Tiani op 071 357 2490

Geseënde dag vir elkeen 🙂

Address

6 Park Lane
Uitenhage
6229

Opening Hours

Monday 16:00 - 19:00
Tuesday 16:00 - 19:00
Wednesday 16:00 - 18:00
Thursday 16:00 - 19:00
Friday 16:00 - 18:00

Telephone

+27713572490

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BelieveFit Ladies/Dames Gym posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to BelieveFit Ladies/Dames Gym:

Share