Florerende Gesondheid RD

Florerende Gesondheid RD My hooffokus is om algemene gesondheid van individue te verbeter en hulle op te leer hoe om dit te handhaaf. Gesondheid bepaal lewenskwaliteit.

Dit gaan nie altyd oor hoe ons aan die buitekant lyk nie, maar meer oor wat binne-in ons liggame aangaan.

Aan al my wonderlike Kliënte.Mag julle 'n geseënde paasnaweek hêGeniet die feestyd saam met julle families.
14/04/2022

Aan al my wonderlike Kliënte.

Mag julle 'n geseënde paasnaweek hê

Geniet die feestyd saam met julle families.

17dae oor om deel te raak van hierdie ongelooflike winter wonder uitdaging.Moenie uitmis nie.Sluit vandag aan om jou ple...
14/04/2022

17dae oor om deel te raak van hierdie ongelooflike winter wonder uitdaging.

Moenie uitmis nie.

Sluit vandag aan om jou plek te verseker

ActionLab Gym

Ongelooflike resultate se opvolg:18 maande teenoor 8 maande, die verskil is astronomies, sy het 'n totaal van 47kg verlo...
10/04/2022

Ongelooflike resultate se opvolg:

18 maande teenoor 8 maande, die verskil is astronomies, sy het 'n totaal van 47kg verloor.
Liggaamsgewig in die begin was 140kg en is tans op 93kg

Ek is ontsettend trots op hierdie kliënt.
Sy is 'n inspirasie vir baie.

Word deel van ons WINTER WONDER CHALLENGE.Bou jou somerlyfie gedurende hierdie winter.Kontak Nicole de Jager op 07147142...
10/04/2022

Word deel van ons WINTER WONDER CHALLENGE.

Bou jou somerlyfie gedurende hierdie winter.

Kontak Nicole de Jager op 0714714228 of Lezane Snell 0824314453 vir 'n bespreking.

Hierdie uitdaging begin 2 Mei 2022 en eindig 1 Julie 2022.

ActionLab Gym

31/01/2022
31/01/2022
27/01/2022

D͟i͟e͟ g͟e͟h͟e͟i͟m͟ v͟a͟n͟ 'n͟ g͟o͟e͟i͟e͟ k͟o͟s͟b͟l͟i͟k͟.

Enige ma het dit seker al gesê, en gewens daar was ‘n goeie feë wat daai kosblikkie elke oggend gou vir haar kon reg kry. Hier is ‘n paar maklike stappe om te help.

‘n Algemene fout wat ek sien is dat mamma’s oordadig inpak.
Kosblikke word met baie bederfies en snoeperye gelaai, meeste items baie hoog in vet en suiker.
Hou dit eenvoudig en prakties! Jou kind kort energie, spierkrag en beskerming teen virusse en infeksies.
Stysel 🍞 is die bron van energie en proteïene 🥩 die boustene van ons spiere en weefsel. Groente 🥕en vrugte 🍐is hoog in vitamiene en minerale wat weerstand bied teen siektes. Lekkers🍫 en koeldrank🥤 bied ook energie maar ons noem dit “leë energie.” Dit is energie wat geen voedingswaarde verskaf aan die liggaam nie, dit kan kinders se konsentrasie vlakke affekteer asook lei tot obesiteit.
Hier het ek ‘n tabel aangeheg om kosblik keuses makliker te maak asook om dit gebalanseerd te hou.

Een van my kliënte se ongelooflike resultate van 140kg na 105kg in 8 maande.Haar deursettingsvermoë het my verstom, sy i...
29/07/2021

Een van my kliënte se ongelooflike resultate van 140kg na 105kg in 8 maande.
Haar deursettingsvermoë het my verstom, sy is werklik 'n inspirasie.

Vandag deel sy haar ervaring met ons.
--------------------

My gewig is en was maar nog altyd 'n probleem.

Ek het seker nou al enige kits dieët gevolg wat ek in die hande kon kry en dit het gewerk vir die eerste 3 maande tot dit net nie meer volhoubaar was nie.Ek het dan met die dieët gestop en als plus meer weer opgetel.

Ek het ook op' n punt gekom waar ek maar my gewig aanvaar het vir wat dit was, dit was verseker een van die slegste dinge wat ek kom doen. Van daar af het my gewig net op en op en op getel tot op 'n punt wat ek nie eens na die persoon in die spieël wou kyk nie.

Nie dat gewig alles is nie maar vir' n dame van 20 jaar oud was dit verseker nie 'n liggaam of lewensstyl waarop ek trots kon wees nie.
Nee gewig bepaal nie wie jy is nie!
Al wat ek besef het is dat dit werklik nie gesond kan wees om 140 kg te weeg op n ouderdom van 20 nie.

Ek het by Dr Marius van 'n dieetkundige in die dorp gehoor en my ma gevra of ek asseblief na haar toe kan gaan. Ek het my eerste afspraak in Oktober 2020 gehad en dit is waar alles verander het. Ek was vreeslik angstig om na' n dieetkundige toe te gaan want dit is nie lekker om die feite van die saak te face nie. Toe ek wel daar kom was dit een van die gemaklikste spasies om te praat en 'n plan te maak.

Ek is al van Oktober 2020 op die dieët/lewenstyl verandering en volg dit tot vandag toe. Dit is regtig nie maklik nie ek gaan jok as ek sê dis maklik maar dit is verseker een van die maklikste dieet aanpasings wat ek by kan hou nog tot dus vêr.

Ek is baie bly om ook te kan sê dat ek tot vandag toe nog nie gewig opgetel het by een van my weeg sessies nie. Dit is so volhoubaar dat selfs al het jy 'n moeilik week of maand of selfs 2 maande dat dit steeds moontlik is om jou gewig te onderhou en nie totaal en al van die spoor af te val nie.

As ek na myself vandag in die spieel kyk weet ek van waar af ek kom en hoe hard ek gewerk het om hier te kom en daar is nie n oomblik wat ek wil terug kyk nie. Ek het wel nog n paadjie om te loop maar ek is so trots op die 35 kg wat ek wel al afgeskud het.

Die belangrikste is om gedetermineer te wees en dit vir jouself te doen en nie vir enige ander persoon nie.

Dit gaan oor jou gesondheid en wat jou as mens gelukkig maak.

09/07/2021
30/06/2021

❗"Is my baby getting enough breastmilk ?"❗

So☝🏻 ... Many mom's feel or are sometimes told that they need to supplement with formula because baby is 'hungry' or "maybe your milk is not enough or just not feeding baby properly.." 🙄

So let's look at the signs of a well fed baby 👶:

☝🏻Your baby is nursing frequently, 8-12 times per 24 hour period.

☝🏻Your baby seems content and happy after a feed, releasing the breast on their own. Their hands may be in fists before feeding, they will then often relax and open.

☝🏻Your baby is gaining weight!

☝🏻Baby has periods of obvious gulping of milk during sessions. This is where baby is getting larger mouthfuls of milk because mom is having a letdown. Baby’s rapid sucking encouraging the letdown slows during these periods to one suck per second as larger volumes of milk fill their mouths before they swallow, and watching their throats will show the rise and fall that occurs with swallowing.

☝🏻Your baby’s stools transition to yellow with a loose and seedy texture by day five. Baby should have 3-4 stools every day by four days of age.
Baby may not pass much urine at first but this increases each day. By day two look for two wet diapers (nappies) over 24 hours, days three and four look for three or more wet diapers each 24 hours. By the time your baby is five days old, wet diapers should be more frequent, usually six or more over 24 hours.‼️

📣It can be tricky to tell if disposable diapers are wet – after five full days, when copious milk comes in, they should be heavy.📣

☝🏻Many disposable diapers have a faint line down the middle which changes color when wet.
Baby is alert and active when awake, and meeting their developmental milestones.

❓❓WHAT ARE SOME SIGNS THAT MY BABY MIGHT NOT BE GETTING ENOUGH MILK? ❓❓

☝🏻a Baby who is not getting enough milk seems very sleepy 💤or lethargic.⚠️ Babies who aren’t getting enough milk will have low energy. Baby regularly will sleep 4 or more hours at a time.
Baby takes too little or too much time at the breast. A baby who is not feeding well may fall asleep shortly after beginning to feed, or may take longer than 30-40 minutes per feed. Contrary to popular belief that a hungry baby does not sleep..

☝🏻Latching is painful or appears shallow. A poor latch can prevent baby from getting enough milk.😶

☝🏻Baby hasn’t regained their birth weight by 10-14 days old or weight gain is slower than expected.

☝🏻Baby is not stooling often (they should have 3-4 stools per day by four days old). Baby’s urine is not pale, and/or you see reddish-brown “brick dust” in the diaper. If your baby does not have enough dirty and wet diapers per day they run the risk of dehydration! Please seek help from your pediatrician in this case!😊

What can I do to create more milk?🐄

☝🏻 Contact a lactation consultant. They are amazing in what they do and will offer the correct advice!
☝🏻Breastfeed more often. Breastfeed often and let your baby decide when to stop feeding. ..
☝🏻Pump between feedings. Pumping between feedings can also help you increase milk production. ...( ❗If your baby is healthy and gaining weight well, and there is no anticipated need for separation, it is recommended to wait to use a pump until around 6 weeks old, instead using hand expression to remove excess milk🐄 .)
☝🏻Breastfeed from both sides ...
☝🏻Lactation cookies/ bars ...
☝🏻Other foods, herbs, and supplements. (Please consult your lactation consultant before trying anything to increase supply🙏)
☝🏻Stay hydrated!

‼️‼️ Remember mom's ‼️‼️

👌🏻Sleep is a milestone! 💤
👌🏻 Baby wanting to feed often or all day long is completely normal!

🥰BREASTFEEDING IS MORE THAN MILK.🥰

The physical act of breastfeeding is more than the quantity of milk that is supplied,☝🏻 as you will find when you hold your baby in your arms.🥰Breastfeeding is warmth, nutrition, and love all rolled into one😍🐄😍. Understanding and appreciating the signs of knowing when your baby is getting enough to eat is the one of the most important things you can learn.😊 If you have any concerns regarding your baby, they should be addressed with your health care provider.

Joining a La Leche League is very beneficial! You will be sure to get the best (and correct) breastfeeding advice. 🐄😊

Hope this helps!
Love,
TeacherMom

Advies van 'n Sonneblom:Hou jou persoonlikheid helder en sonnig.Hou jou kop hoog en jou hart altyd gerig na God.🌻🌻🌻
28/03/2021

Advies van 'n Sonneblom:

Hou jou persoonlikheid helder en sonnig.
Hou jou kop hoog en jou hart altyd gerig na God.

🌻🌻🌻

Dieetkundige dienste nou beskikbaar in Bethlehem by die Mediese Sentrum.Kontak Nicole de Jager gerus vir 'n afspraak.
18/03/2021

Dieetkundige dienste nou beskikbaar in Bethlehem by die Mediese Sentrum.

Kontak Nicole de Jager gerus vir 'n afspraak.

Kom en geniet die dag saam met ons.Wanneer: 13 Maart 2021Tyd: 08:00-13:00Waar: Action Lab Gym Straat FeesDit gaan vet pr...
11/03/2021

Kom en geniet die dag saam met ons.

Wanneer: 13 Maart 2021
Tyd: 08:00-13:00
Waar: Action Lab Gym Straat Fees

Dit gaan vet pret wees.

Voorbeeld van die resultate wat deur die Inbody120 liggaams analise skaal gegee word.Vind uit wat jou resultate is.Kom o...
11/02/2021

Voorbeeld van die resultate wat deur die Inbody120 liggaams analise skaal gegee word.

Vind uit wat jou resultate is.
Kom ons maak u lewenstyl 'n gesonde een deur u gesondheid eerste te stel.

Kontak Nicole de Jager vir 'n afspraak
Sel: 0714714228
Epos: ndj.dietitian@gmail.com

06/02/2021
Maak jou droom gewig 'n realiteit in 2021 deur jou gesondheid eerste te stel.Kontak my gerus vir 'n afspraak 0714714228....
06/02/2021

Maak jou droom gewig 'n realiteit in 2021 deur jou gesondheid eerste te stel.

Kontak my gerus vir 'n afspraak 0714714228.

Dit is nooit te laat om te begin nie!
🌻🍽️🍋

Address

Reitz

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00

Telephone

+27714714228

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Florerende Gesondheid RD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Florerende Gesondheid RD:

Share