Broutjie Enterprise

Broutjie Enterprise Broutjie Enterprise
Catering
Decor
Tent Rentals
Strech Tent
Canvas Tent for any occasion
Transport
L

Met Harte stukkend en oe vol trane Moes ons Oom Seppie te ruste le. Leeraard was a eerbare man en Baie geliefd deur sy F...
16/08/2025

Met Harte stukkend en oe vol trane Moes ons Oom Seppie te ruste le. Leeraard was a eerbare man en Baie geliefd deur sy Familie, kerk en gemeenskap.
Baie dankie aan MA September en kinders wat ons gekies het om hierdie pad saam met julle te stap.
Spesiale Dank aan Tessa Witbooi dat ons so goed kon saam werk.
Mag die Here saam met julle wees met elke tree wat julle vorentoe moet gee.
Rus in vrede Oom Seppie.
Broutjie Enterprise Funeral services 🌳
Committed to Excellence 👌
0730188586/0820405714
broutjiedirect@gmail.com

Vaarwel diens van Ons geliefde Juffrou Sophia Amalia Eiman.Baie sterkte aan die Familie met die weg Voorento.Vir Ons die...
28/07/2025

Vaarwel diens van Ons geliefde Juffrou Sophia Amalia Eiman.Baie sterkte aan die Familie met die weg Voorento.Vir Ons die Span van Broutjie Enterprise Funeral Services is dit a voorreg Om hierdie pad Saam met julle te stap.
Speciale dank aan Erika en Bernalee.
Rus in Vrede Moeder.
Broutjie Enterprise Funeral Services 🌳
Committed to excellence 👌
LE photography🙏

22/07/2025

Ma Sanna Springbok .Rus sag Moeder.

19/07/2025
Die pyn is Diep ,die seer onbeskryflik en Trane veel terwyl ons Vir Charlton Snyman(Bhele)a geliefde Seun,man ,broer ,pa...
16/07/2025

Die pyn is Diep ,die seer onbeskryflik en Trane veel terwyl ons Vir Charlton Snyman(Bhele)a geliefde Seun,man ,broer ,pa ,skoon Seun en vriend op hierdie koue Saturdag oggend Vaarwel Moet Se.
Sy vrou en famille het Hom beskryf as sagmoedig en baie netjies .
Dit was Sy vrou Shanen en Sy Familie Se wens dat Sy Vaarwel diens Stylvol en ordelik Moes wees.

Baie dankie aan Shanen en die Snyman familie Vir julle vertroue in ons ,mag Sy siel in Vrede Rus.

Broutjie Enterprise Funeral Services 🌳
Committed to excellence 👌
073 018 8586 📞
broutjiedirect@gmail.com 📧

Die Vaarwel diens van ons geliefde Broer Boet Tumi vind plaas Saturdag 8:00 bydie huis 204 Moeti Str Ditloung Olifantsho...
27/06/2025

Die Vaarwel diens van ons geliefde Broer Boet Tumi vind plaas Saturdag 8:00 bydie huis 204 Moeti Str Ditloung Olifantshoek.
Hiermee wens ons die Goeieman Familie en die gemeenskap van Olifantshoek baie sterkte toe ons innige Simpatie.Mag die Here julle versterk.
Broutjie Enterprise Funeral Services 🌳

Die Dood het ingetree en dit maak bitter seer.Op Hierdie more Moes ons Kleine  Jo-Ann net 12 Jaar oud te ruste le.Baie S...
01/06/2025

Die Dood het ingetree en dit maak bitter seer.Op Hierdie more Moes ons Kleine Jo-Ann net 12 Jaar oud te ruste le.
Baie Sterkte aan die Booysen Familie en die gemeenskap van Deben.
Rus sag Engel.
Broutjie Enterprise Funeral Services 🌳
0730188586/0820405714
broutjiedirect@gmail.com

Seer op seer01 Februarie 2025  ;ons is besig met die vaarwel diens van Wyle Kevin Cloete(Kadafi).Terwyl ons besig is met...
28/03/2025

Seer op seer

01 Februarie 2025 ;ons is besig met die vaarwel diens van Wyle Kevin Cloete(Kadafi).
Terwyl ons besig is met die diens hoor ons meteens a harde slag .Toe ons weer Kyk Moes ons aanskou hoe die oorledene Se neefie deur a roekelose bestuurder net daar by die begrafnis gestamp word.Die voertuig tel vir Melvino op en stuur hom deur die lug met Sy kop teenaan die paving😭.Daar is Geen beveging aan Melvino Nie ,oral is gaos almal is paniek bevange terwyl Ek die ambulaans Kontak.Sy mama is Histeries houvas haar kop en hardloop af met die pad van skok daar is Geen teken van lewe Nie.Sy Oom neem die inisiatief Om vir hom te bid terwyl Ek nog op die foon is met die ambulaans en wonderbaarlik Kom Meli terug .Hy begin Skree en wil opstaan .Ons is dankbaar dat Meli leef .Sy skedel is gekraak en skouer gebreek,hy was vir twee Dae in ICU maar hy leef.Die Here is awesome selfs in die benoudste oomblikke is Hy daar vir ons🙌.Melivino is ontslaan en besig Om by die huis te herstel.🙏Baie dankie aan die Cloete Familie vir Jul vertroue in Broutjie Enterprise Funeral Services.Dankie dat ons albei hierdie moeilike paaie met julle Kon stap.
Rus in Vrede Kadafi
Broutjie Enterprise Funeral Services 🌳
Committed to excellence 👌

En so moes ons met bedroefde Harte totsiens Se aan Oupa Hortsie Boesman.Hortsie was een van die Oudstes in die Khomani S...
17/03/2025

En so moes ons met bedroefde Harte totsiens Se aan Oupa Hortsie Boesman.Hortsie was een van die Oudstes in die Khomani San gemeenskap in die Kalahari.Almal wat hom ken sal Weet ons almal was Tjerrie genoem deur Hortsie.
Baie dankie Ant Suzie en Oumie Swarts dat julle Broutjie Enterprise Funeral Services gekies het Om Saam hierdie moeilike pad te stap.Spesiale dank aan ons Andriesvale personeel Susanna Lolly wat Elke dag Saam met die Familie was.
Rus in Vrede Oupa Hortsie

Vaarwel diens van Wyle Caro-lee Jephtha.Shoe Ek Weet Nie waar Om te begin Nie,hierdie keer was dit Anders.Moeder van 4 p...
04/03/2025

Vaarwel diens van Wyle Caro-lee Jephtha.
Shoe Ek Weet Nie waar Om te begin Nie,hierdie keer was dit Anders.Moeder van 4 pragtige kinders,geliefd deur a Bree familie.Aan Ous Coryn Van Rooyen baie dankie vir U vertroue in Broutjie Enterprise Funeral Services.Aan die Bree familie van Caro-lee baie dankie dat julle ons gekies het Om hierdie pad Saam met julle te stap.
Rus in Vrede Caro
0730188586
broutjiedirect@gmail.com

In the meantime we travelled all the way to Movat Mission to assist and support our Ghanaian brothers and Sisters with t...
06/02/2025

In the meantime we travelled all the way to Movat Mission to assist and support our Ghanaian brothers and Sisters with the Burial of their beloved son and Brother Mark Boateng.It was an honour to walk this path with you experience your culture and share in your pain.Special thanks to Sister Diana , Brother Nana and the Ghanaian embassy for Choosing the Broutjie Enterprise Funeral services team.May his soul rest in peace.

Aan my span my dierbare span, my kosbare span woorde kan beslis nie beskryf wat julle vir my beteken nie. Shoe ons het b...
24/12/2024

Aan my span my dierbare span, my kosbare span woorde kan beslis nie beskryf wat julle vir my beteken nie. Shoe ons het baie hard gewerk so baie geleer van mekaar en heelwat saam bereik . My gebed is dat julle moet groei in alle fasette van jul lewens.Ons kan waarlik se die Here het ons deur gedra. Ek is besonders lief vir julle.Ons maak 2025 weer so deur God se genade.Baie Geseende Kersfees en Voorspoed vir die nuwe jaar.

Aan ons kliente julle het ons vertrou om saam met julle die moeilikste pad in jul lewens te stap. My hart loop oor van dankbaarheid🙏Dankie Dankie Dankie Nogmals Dankie . Sover het ons as Broutjie Enterprise Funeral Services a 100% sukses rate met uitbetalings en dienslewering. Ja ons is nog klein maar die Here dra ons.
Mag U a Geseende Kersfees 🎄en Voorspoedige nuwe jaar he🙌

Ronel Brou
Frederik Brou
Broutjie Enterprise Funeral Services
073 0188 586
082 0405 714
broutjiedirect@gmail.com

Address

Upington
8801

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27730188586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Broutjie Enterprise posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Broutjie Enterprise:

Share