Ultrafit EMS training Upington

Ultrafit EMS training Upington � Full-body workout
� 20 minute strength training

Lucky Draw Reminder! 🎉✨Have you entered our March Lucky Draw yet?This is your chance to win amazing prizes while investi...
13/03/2026

Lucky Draw Reminder! 🎉✨
Have you entered our March Lucky Draw yet?
This is your chance to win amazing prizes while investing in your wellness.
🎟️ R100 per entry
👉 The more entries you buy, the higher your chance of winning!
🏆 Prizes up for grabs:
🥇 1 Month FREE EMS Training
🥈 3 FREE Collatan Sessions
🥉 FREE InBody Body Composition Scan
⏳ Winners will be announced on 1 April.
Don’t wait until the last minute — enter today and stand a chance to win big! 💪✨

https://forms.gle/t7q1JFWyin482Xp67

11/03/2026

EMS mode 🔛
Excuses off.
Strength loading… 💥

Verhoog jou Collatan resultate by UltraFit ✨By UltraFit kombineer ons gevorderde Collatan ligterapie met ’n geïntegreerd...
09/03/2026

Verhoog jou Collatan resultate by UltraFit ✨

By UltraFit kombineer ons gevorderde Collatan ligterapie met ’n geïntegreerde Vibration Pad in die Collatan Staander om jou ervaring en resultate te optimaliseer.

Terwyl die Collatan lig jou vel ondersteun, werk die sagte, beheerde vibrasies om jou liggaam op verskeie maniere te ondersteun:

🔹 Stimuleer bloedsirkulasie
Die vibrasies help om bloedvloei te verbeter, wat suurstof en voedingstowwe vinniger na selle vervoer.

🔹 Bevorder limfdreinering
Kan help om oortollige vloeistof en gifstowwe uit die liggaam te verwyder – ideaal vir waterretensie en ’n gladder velvoorkoms.

🔹 Subtiele spieraktivering
Selfs terwyl jy staan, word spiere geaktiveer, wat spier-tonus en kernstabiliteit ondersteun.

🔹 Ondersteun metaboliese prosesse
Jou liggaam werk om balans te behou, wat natuurlike metaboliese aktiwiteit kan stimuleer.

🔹 Ontspanning en welstand
Die sagte vibrasie skep ’n aangename, ontspannende gevoel terwyl jou liggaam terselfdertyd aktief werk.

✨ Die resultaat?
’n Meer gebalanseerde, gestruktureerde en effektiewe welstandservaring — met vel wat gesonder lyk en ’n liggaam wat beter funksioneer.

By UltraFit glo ons in gevorderde tegnologie, verfynde resultate en ’n premium omgewing waar jou liggaam optimaal kan funksioneer.

📍 Upington
📲 Bespreek jou sessie en ervaar die verskil: 073 254 5155

📣 NUUT BY ULTRAFITOns stel ons nuwe Vibration Platform bekend — ’n toestel wat help om spiere te aktiveer, bloedsomloop ...
06/03/2026

📣 NUUT BY ULTRAFIT
Ons stel ons nuwe Vibration Platform bekend — ’n toestel wat help om spiere te aktiveer, bloedsomloop te verbeter en herstel te ondersteun.
Swipe deur om te leer hoe dit werk en hoekom mense dit gebruik.
✨ Kom ervaar dit self by UltraFit.
Boek jou sessie vandag: 073 254 5155

04/03/2026

If you’ve been avoiding training because of your knees…
watch that smile again. 😊
Building strength doesn’t mean punishing your joints.
It means supporting them.
Stronger muscles = better support = more confidence in every step.





✨🎉 GELUKKIGE TREKKING! 🎉✨Maart is ons maand van WEN!UltraFit nooi jou uit om deel te wees van ons spesiale gelukkige tre...
02/03/2026

✨🎉 GELUKKIGE TREKKING! 🎉✨
Maart is ons maand van WEN!
UltraFit nooi jou uit om deel te wees van ons spesiale gelukkige trekking — en ja… die pryse is groot 🔥
🎟️ R100 per inskrywing
Hoe meer inskrywings, hoe groter jou kans om te wen!
🥇 1 Maand GRATIS EMS
🥈 3 Gratis Collatan sessies
🥉 1 GRATIS InBody Scan
Wenner word op 1 April aangekondig.
Moenie hierdie kans laat verbygaan nie — skryf vandag nog in 💪✨

Link in comments

Soms sê ’n kliënt dit beter as wat ons ooit kan 💛Meer energie.Gesonder vel.’n Natuurlike gloei.Wanneer jy konstant bly, ...
27/02/2026

Soms sê ’n kliënt dit beter as wat ons ooit kan 💛

Meer energie.
Gesonder vel.
’n Natuurlike gloei.

Wanneer jy konstant bly, begin jou liggaam reageer — van binne én buite.

Collatan is nie net oor kleur nie.
Dis oor hoe jy voel wanneer jy klaar is.

Wil jy self die verskil ervaar?
📩 Stuur vir ons ’n Whatsapp om jou sessie te bespreek

073 254 5155

UltraFit bly die plek waar jy ondersteun, gemotiveer en uitgedaag word om die beste weergawe van jouself te wees 💪Dankie...
25/02/2026

UltraFit bly die plek waar jy ondersteun, gemotiveer en uitgedaag word om die beste weergawe van jouself te wees 💪

Dankie vir elke lid se lojaliteit en ondersteuning — ek sien uit daarna om saam met julle hierdie volgende hoofstuk te begin en nóg groter dinge te bereik!
🤍

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Rize! 🎉Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike leier, afrigter e...
24/02/2026

🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Rize! 🎉

Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die ongelooflike leier, afrigter en mens wat jy is.

Jou passie vir mense, jou energie op die vloer en jou vermoë om ander sterker te maak fisies én geestelik, maak jou werklik besonders.

En hierdie jaar bring iets ekstra spesiaal… ’n nuwe hoofstuk.
Ons is opgewonde oor die nuwe avontuur wat voorlê en weet sonder twyfel dat hierdie nuwe onderneming onder jou leiding ongelooflik gaan wees.

UltraFit is in sterk hande.

Mag hierdie jaar vir jou groei, sukses, vreugde en groot drome bring. Ons kan nie wag om te sien wat jy alles gaan bereik nie!

Laat ons haar vandag bietjie ekstra liefde wys 👇✨

Address

19 Du Toit Str
Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ultrafit EMS training Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram