Vlytige Bejaardes Dienssentrum

Vlytige Bejaardes Dienssentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vlytige Bejaardes Dienssentrum, Retirement and care home, Skoolstraat 45, Upington.

Baie dankie aan Mnr en Mev Cloete van  Wispering Palm Gastehuis vir hul gasvryheid ons waardeer.
06/09/2019

Baie dankie aan Mnr en Mev Cloete van Wispering Palm Gastehuis vir hul gasvryheid ons waardeer.

Baie dankie aan Mnr en Mev Cloete se gasvryheid ons waardeer.Wispering Palm Guest House Nababeep
06/09/2019

Baie dankie aan Mnr en Mev Cloete se gasvryheid ons waardeer.Wispering Palm Guest House Nababeep

Die dames het ons bederf met ontbyt Kitty Marias en haar niggie baie dankie ..
06/09/2019

Die dames het ons bederf met ontbyt Kitty Marias en haar niggie baie dankie ..

Keimoes Hotel baie dankie aan Mnr en Mev Spangenberg vir die aangename verrassing en verblyf ons het dit waarlik geniet ...
06/09/2019

Keimoes Hotel baie dankie aan Mnr en Mev Spangenberg vir die aangename verrassing en verblyf ons het dit waarlik geniet . Mag u besigheid van krag tot krag groei. Vlytige groete .. nou vir ons huisie.... Dankie almal Ons sê dankie aan Ons Hemel se Vader vir Goeie gesondheid en krag. Dankie Patrick ons waardeer.

Die terug tog na Keimoes.. Hotel. ...
06/09/2019

Die terug tog na Keimoes.. Hotel. ...

Sondag net na kerkdiens in Nababeep RK
06/09/2019

Sondag net na kerkdiens in Nababeep RK

Aankoms Donderdag in Concordia Hartlik welkom ....Dankie seniors ons waardeer.
06/09/2019

Aankoms Donderdag in Concordia Hartlik welkom ....Dankie seniors ons waardeer.

Die pragtige Lyntjie Jaars met seniors...
06/09/2019

Die pragtige Lyntjie Jaars met seniors...

Wispering Palm die gaste geniet hulle gate uit.
06/09/2019

Wispering Palm die gaste geniet hulle gate uit.

Die dag waarna almal uitgesien het, om ons eie Lyntjie Jaars te ontmoet wat 'n voorreg om haar in ons midde te kon hê. D...
06/09/2019

Die dag waarna almal uitgesien het, om ons eie Lyntjie Jaars te ontmoet wat 'n voorreg om haar in ons midde te kon hê. Dit is nou iemand wat kan raak vat, Lyntjie trots op ons Namakwaland se kind.Baie dankie almal het dit waardeer. Baie dankie aan ons eie fotograaf Dale van JADONDALE van Concordia ons waardeer vir al die pragtige foto's. Dankie vir Concordia en Keimoes wat daar was.

Laaste dag Jakkelswater na Goegap natuurresevaat... wat van wonderlike natuurskoon. ..
06/09/2019

Laaste dag Jakkelswater na Goegap natuurresevaat... wat van wonderlike natuurskoon. ..

06/09/2019

Address

Skoolstraat 45
Upington

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vlytige Bejaardes Dienssentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram