PierreDieregesondheid EcoHealth Upington Depot

PierreDieregesondheid EcoHealth Upington Depot Eco Health, animal health, eco friendly cleaning products, weight management ect.

10/04/2020

Goeie môre almal. Vir diegene wat nie die nuwe pryslys gekry het nie, maar dit wel wil hê, stuur my asb n whatsapp met jou naam, dan weet ek wie jy is.
0812712190.

Vriendelike groete
Rhona.

09/04/2020

Goeie naand almal.
Aangesien die lockdown nou verleng is, het ek wel n brokkie goeie nuus:
Ek gaan steeds aan met besigheid.
Al verskil is, almal sal moet bestel by my, ek laat courier elkeen se pakkie direk na jul huis toe.
Let wel, payment confirms order.

Ek sal môre die nuwe pryslys ook deurstuur. Daar sal wel R150 courier kostes gehef word.

Vriendelike groete
Rhona.

23/01/2020
20/12/2019
Hierdie dierbare kindertjies kort dringend nuwe huise.Kontak 0835433103 as jy kan help asb... Dis dringend!
27/11/2019

Hierdie dierbare kindertjies kort dringend nuwe huise.
Kontak 0835433103 as jy kan help asb... Dis dringend!

Lekker Kersfees special. Spesiaal vir diegene wat diere het.Kontak my gerus by 0812712190.
31/10/2019

Lekker Kersfees special.
Spesiaal vir diegene wat diere het.

Kontak my gerus by 0812712190.

Soos geskryf deur Oom Pierre van Niekerk self:Hierdie is Jolanda Burger. https://www.facebook.com/jolanda.burger.54Sy is...
24/10/2019

Soos geskryf deur Oom Pierre van Niekerk self:

Hierdie is Jolanda Burger.

https://www.facebook.com/jolanda.burger.54
Sy is baie bekend in Upington want sy het 'n tuisnywerheid.
Haar stryd is aan my bekend byna 2 jaar. Hier is fotos van haar, waar sy in 1 jaar en 4 maande ongeveer 75kg afgeskud het.

Kyk self waar sy was, kyk hoe lyk sy nou.
Nou wat sê mens vir so mens se stryd? Wat kan jy doen? Wat se antwoorde gee jy vir hulle as hulle jou vra? Jul sien self die vrae wat hier vir my, "Die Groot Verkeerde Een" gevra word.
Ek het nie gehad nie.

Nie vir haar nie en ook nie vir ander nie.
Behalwe dat Jolanda vir my 'n inspirasie was om te soek vir antwoorde vir mense met oorgewig. Nie net sy nie, vele ander van julle. Want agter al die gewig, skuil daar wonderlike fyn mense met klein en mooi harte.

Jolanda het net suiker en stysel aanvanklik eers uitgesny. (Julle weet ek sê dit byna daagliks vir julle). Dit is al bydrae wat ek toeka kon gemaak het.
Kyk na haar! Wat vir 'n voorbeeld is sy nie vir almal met die stryd nie? Vasbyt, opoffering, wilskrag, noem maar op, maar die belangrikste

Sy het medikasie geweier en gesê sy draai terug na natuurlike gesondheid toe. Sy neem haar lewe terug. Sy weet as sy wil lewe, moet sy dit doen.
Jolanda het ons produkte soos wat dit beskikbaar geword het in Upington begin gebruik.
Nog lank voor die Hippie Shake en die Leptien Buster uitgekom het.

Sy kan en moet self haar verhaal vertel van ons produkte en wat dit vir haar doen.
Sy is 'n lewende voorbeeld van die gehalte van ons raad en ons produkte. En ek sal graag haar wil gebruik as ons op Upington so 'n Vrouedag hou.

Ek gaan aan haar 'n geskenkpak van vêr oor R1000 skenk, om vir haar dankie te sê dat sy my produkte oorweeg het.
Omdat sy 'n suksesstorie is van onder andere my harde werk, wat ek soms so moedeloos d**k dit is futiel, veral as mens gatvol word en raak vir kritiek, van mense wat niks tot ander se lewens bydrae nie.

Mag haar verhaal vir julle almal 'n inspirasie wees. Weet net dat ons arsenaal van produkte uitgebrei het om 'n volledige sorg te verskaf.
Dit is;
Kolon skoonmaak (lees die skrywe)
lewer skoonmaak (lees die skrywe)
kolonwerking gereeld hou soos in daagliks
Sny suikers en stysels uit, gaskoeldranke, brood en koek
Fulvic suur
Triphala
Probiotika
Kollageen, om als te heel wat stukkend is
Hippie Shake
Leptien Buster
Kolostrum, om als te voed wat so agter geraak het
2 liter skoon water 'n dag

10/10/2019

Môre almal. Neem asb kennis dat die winkel môre 11 Okt 2019 gesluit sal wees. Ons hervat besigheid weer op Maandag 14 Okt 2019.

Vriendelike groete
Rhona.

04/10/2019

Die van julle wat graag op die whatsapp broadcast wil wees, stuur net n whatsapp na 0812712190 met P@E bc en jou naam.

Daar sal al die specials en die nuwe pryslyste deurgegee word. Asook meer inligting oor nuwe produkte.

Desember vakansie is op ons!!Daai bikini wat agter in die kas gebêre is, omdat die rolletjies uitpeul kan maar uitgehaal...
03/10/2019

Desember vakansie is op ons!!
Daai bikini wat agter in die kas gebêre is, omdat die rolletjies uitpeul kan maar uitgehaal word... 🏝👙 want die Turn Around Combo is hier.

SPECIAL!!!Slegs terwyl voorraad hou!
28/09/2019

SPECIAL!!!
Slegs terwyl voorraad hou!

So sit en teken Oom Pierre die boeke wat alreeds bestel is.Indien jy belang stel in die digbundel, kontak my gerus by 08...
27/09/2019

So sit en teken Oom Pierre die boeke wat alreeds bestel is.
Indien jy belang stel in die digbundel, kontak my gerus by 0812712190.
R190 plus courier.
Fantasties vir Kersgeskenke.

Address

32 Conradie Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 16:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PierreDieregesondheid EcoHealth Upington Depot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to PierreDieregesondheid EcoHealth Upington Depot:

Share