Mostert begrafnisdienste

Mostert begrafnisdienste Mostert Begrafnis dienste Upington

05/11/2025
Baie sterkte aan die families wat ń geliefde verloor het. Ons d**k aan julle wat môre by oop grafte staan. Mag Abba Vade...
23/02/2024

Baie sterkte aan die families wat ń geliefde verloor het. Ons d**k aan julle wat môre by oop grafte staan. Mag Abba Vader julle hande styf vas hou!

22/02/2024

Ons is daar vir julle familie lede
wanneer u hulle nie meer daar is nie.

Ons het vele verskillende pakkette op Kontant begrafnisse, grafstene asook die Vervoer van u geliefde.
Geen afstand is te ver nie.
Ons bied die geleentheid om
'n grafsteen ook direk na die diens op te rig.
Ons bied aan begrafnis polisse teen sak pas pryse
Vir 'n bronze pakket vir slegs R80 'n maandl

Kom raak deel waar klëinte soos familie wordl

Paasnaweek is om die draai ! So bied
aan 'n promosie op 'n volledige
grafsteen asook oprigting binne 'n radius van 100
km vanaf Upington vir slegs R 9500!
Dit is die kopstuk saam met
randstene en grys klippies

Ons bied 0ok kontant begrafnisse aan
teen bekostigbare pryse! Ons is daar
vir die gemeenskap want sonder die
gemeenskap is ons niks!

Ons bied die geleentheid vir julle as familie om vir
julle geliefde 'n spesiale kis te laat maak
Julle kan foto's binne in die kis sit vir die
laaste eer aan julle geliefde!
Kom besoek ons om meer uit te vind van
ons dienste aan die gemeenskap

Die Here is my Herder ? Sy skape ken sy stem , mag elkeen Sy stem intiem ken !! Sterkte aan al.al wat die naweek by "n o...
01/02/2023

Die Here is my Herder ? Sy skape ken sy stem , mag elkeen Sy stem intiem ken !! Sterkte aan al.al wat die naweek by "n oop graf moet staan ... Hou vas aan julle Herder

Tannie Hester , ons harte is seer .... Dankie vir Tannie se lang jare diens by ons - Rus in vrede onse Tannie Hester ......
01/02/2023

Tannie Hester , ons harte is seer .... Dankie vir Tannie se lang jare diens by ons - Rus in vrede onse Tannie Hester .... ons gaan Tannie so baie mis , een van die opregste , liefdevolste en mooiste hart mens wat ek al.ooit ontmoet het ...lief vir Tannie ! Sterkte oom Dan al haar seuns & dogters mag Abba julle vertroos ...

08/11/2022

So true ...Choose to encouraged your children - soeak life over them

Dankie aan elke werker van Mostert Begrafnisdienste ..ons as Bestuur is trots op julle - dankie vir julle opoffering om ...
09/07/2022

Dankie aan elke werker van Mostert Begrafnisdienste ..ons as Bestuur is trots op julle - dankie vir julle opoffering om vroeg op te staan , veral in die winter .... Dankie uit ons harte uit , julle is hande en voete !! Mag Abba julle seën in elke area van jule lewens ....

Asb alle Mostert kliente , hierdie is "n scam ignoreer dit asb
30/06/2022

Asb alle Mostert kliente , hierdie is "n scam ignoreer dit asb

Address

10 Robinson Street
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mostert begrafnisdienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram