APD Upington

APD Upington The Association for People with Physical Disabilities (APD) is a registered non-profit organisation rendering services to people with disabilities.

15/11/2019

International durability month celebration from 3 November up 3 December

Ons "winkel" is elke dag oop,  van 8 vm tot 2.30 namiddag.
09/06/2019

Ons "winkel" is elke dag oop, van 8 vm tot 2.30 namiddag.

Handgemaak!  ALLES
09/06/2019

Handgemaak! ALLES

Hier word die planke van buite verander in meubels, tromme...enige iets wat menslik moontlik is.  Die staalkas is vol va...
09/06/2019

Hier word die planke van buite verander in meubels, tromme...enige iets wat menslik moontlik is. Die staalkas is vol van ons gereedskap waarmee ons leerprodukte maak.

Ons kombuishoekie.  Elkeen kry 'n b***t vir koffie maak. Ons het ook 'n mikrogolf om kos van die huis af warm te maak.
09/06/2019

Ons kombuishoekie. Elkeen kry 'n b***t vir koffie maak. Ons het ook 'n mikrogolf om kos van die huis af warm te maak.

Werksruimte en stoorplek onder dak.
09/06/2019

Werksruimte en stoorplek onder dak.

Ons uitstalruimte in die werkswinkele.  Die vrolike geel verf is geskenk deur een van Lumber City se verskaffers.  Lumbe...
09/06/2019

Ons uitstalruimte in die werkswinkele. Die vrolike geel verf is geskenk deur een van Lumber City se verskaffers. Lumber City is een van ons groot ondersteuners en hulle skenk gereeld hout waarvan ons blokkies maak.

Ons voertuie staan nie meer bedags in die son nie.  Kyk hoe vrolik lyk die skadunet afdakke.
09/06/2019

Ons voertuie staan nie meer bedags in die son nie. Kyk hoe vrolik lyk die skadunet afdakke.

Address

07 Brand Street, Lemoendraai
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27746030091

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when APD Upington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to APD Upington:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram