Palms Boutique Aftree Oord

Palms Boutique Aftree Oord Volkome rustigheid in die Vaaldriehoek

Waar vriende 🌴's familie word...
01/02/2023

Waar vriende 🌴's familie word...

06/11/2022

My blyplek is by die 🌴🌴's Boutique vir
'n rustige na-jaars geur‼️

'n Aftree-oord wat n verskil maak... ⚜ saam met mense van my portuur!👵👴

24 uur primêre versorging...🩺

Krag-opwekker, geen beurtkrag 🚫

Veilig, rustig en bekostigbaar.💰

Koffiewinkel vir etes beskikbaar 🍜

☎️Bespreek jou plek by Jackie 0️⃣7️⃣2️⃣3️⃣8️⃣9️⃣9️⃣3️⃣6️⃣2️⃣

Gee jou kinders die versekering dat jy omring is deur omgee mense want JY verdien dit..🫂

Palms Boutique word tans gereken as die Vaaldriehoek se beste belegging vir jou rustig word jare🌴🌴🌴🌴

Skakel gerus vir afspraak....

31/10/2022

‼️For Sale ‼️

Neat and very affordable 1 X bedroom apartment is on the market and ideal for a Bachelor or an Investor.

This secured unit is situated at the Palms Boutique Aftree Oord / Retirement Village

•Private garden
•24/7 careworkers on duty
•Generator
•Coffee shop open 1️⃣ November 2022

⚜R 985 000⚜

I am a phone call away for you to be one step closer in finding your new 🏡

Jackie ☎️ 0723899362

Kom deel in hope pret en plesier....by Palms Aftree Oord in Vaal Drive....
06/10/2022

Kom deel in hope pret en plesier....by Palms Aftree Oord in Vaal Drive....

19/09/2022

‼️Goeie nuus ‼️vanaf Maandag 1️⃣2️⃣ September het die Palms 🌴Boutique Aftree Oord 2️⃣4️⃣ uur Primêre sorg wat aan ons inwoners gebied word..

Skakel my nou want môre is te laat....😊😊

Jackie ☎️ 0723899362 vir meer inligting of om selfs te reel vir n afspraak..

1️⃣ en 2️⃣ slaapkamer-eenhede, Bachelors en losstaande-huise beskikbaar🌴🌴

07/09/2022

‼️Goeie nuus ‼️vanaf Maandag 1️⃣2️⃣ September sal die Palms 🌴Boutique Aftree Oord 2️⃣4️⃣ uur Primêre sorg aan inwoners bied...

☎️ Jackie vir meer inligting of om selfs te reel vir n afspraak..
0️⃣7️⃣2️⃣3️⃣8️⃣9️⃣9️⃣3️⃣6️⃣2️⃣🌸🌸

Gelukkige 🌸 Lentedag aan ons inwoners en personeel...
01/09/2022

Gelukkige 🌸 Lentedag aan ons inwoners en personeel...

My nooi is in 'n naartjie.... My ouma in kaneel...My blyplek is by die 🌴🌴's BoutiqueOm my n rustige na-jaars geur te gee...
10/08/2022

My nooi is in 'n naartjie....
My ouma in kaneel...
My blyplek is by die 🌴🌴's Boutique
Om my n rustige na-jaars geur te gee!!

'n blyplek wat n verskil maak...
Maar ook saam met mense van my portuur!

Veilig, rustig en bekostigbaar.
Bespreek jou plek by Jackie 0️⃣7️⃣2️⃣3️⃣8️⃣9️⃣9️⃣3️⃣6️⃣2️⃣

Gee jou kinders die versekering dat jy omring is deur omgee mense want JY verdien dit..

Palms Boutique word tans gereken as die Vaaldriehoek se beste belegging vir jou rustig word jare🌴🌴🌴🌴🌴

Skakel gerus vir afspraak....

Gelukkige Vrouedag vanaf ons elkeen by die Palms Boutique Aftree Oord... maar so ook aan elke inwoner ..... julle is so ...
09/08/2022

Gelukkige Vrouedag vanaf ons elkeen by die Palms Boutique Aftree Oord... maar so ook aan elke inwoner ..... julle is so kosbaar vir ons...

Spesiaal aan elke dame by die Boutique wens ons n wonderlike Vroue-maand toe...🌹🌹
03/08/2022

Spesiaal aan elke dame by die Boutique wens ons n wonderlike Vroue-maand toe...🌹🌹

🌴🌴Skakel my vir afspraak om ons spog eenhede te besigtig🌴🌴
24/07/2022

🌴🌴Skakel my vir afspraak om ons spog eenhede te besigtig🌴🌴

🍂 Is u opsoek na 'n aftree tuiste? 🍂Ek het die regte  antwoord... Palms Boutique Aftree Oord 🏡 Ons het verskeie opsies o...
21/07/2022

🍂 Is u opsoek na 'n aftree tuiste? 🍂
Ek het die regte antwoord...

Palms Boutique Aftree Oord 🏡

Ons het verskeie opsies om van te kies... vanaf Bachelors tot Losstaande eenhede...

☎️ Jackie 0723899362 vir afspraak

Address

Vanderbijlpark

Telephone

+27723899362

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Palms Boutique Aftree Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Palms Boutique Aftree Oord:

Share