
24/02/2024
Speurders by die lyk van BUBBLES SCHROEDER.
Oftewel JACOBA SCHROEDER 1931-1949
DV: William David Schroeder
Moeder Christiaan Gerhardus Badenhorst.
Hulle het nooit haar moordenaar opgespoor nie maar daar was 'n paar verdagtes, min bewyse. Sy was verwurg, maar ook boukalk klei is in haar keel gekry, afgedruk, wat eintlik haar dood veroorsaak het, haar lyf was vol kneusplekke. Daar was vermoed twee mense moes die moord pleeg. Baie skokgolwe veroorsaak en baie vrae vir 1949 tot vandag.