Ocumed Eye and Laser Institute

Ocumed Eye and Laser Institute Ocumed eye and laser institute is situated in Vanderbijlpark, Gauteng. It is a fully equipped hospi

It is a fully equipped hospital with medical, administrative and support staff.

30/01/2025

Excited to share the news that the first Galaxy Toric lens implantation in Africa took place this morning by Dr. Johan T De Lange at Ocumed Eye and Laser Institute.

25/12/2024
11/09/2024

ESCRS 2024

18/03/2024

Gloukoom: Laat toets betyds om jou sig ten beste te bewaar

30/01/2023

‼️‼️Dr de Lange en Dr Gouws by Ocumed is op soek na die volgende personeel:
(1) Debiteure/Krediteure dame. As u tans werksaam is by ‘n mediese instansie sal dit tot u voordeel strek.
(2) Oftalmiese assistent. Ondervinding van ‘n mediese praktyk is belangrik. Jy moet vriendelik wees en goeie menseverhoudings hê aangesien jy met die publiek gaan werk. Moet rekenaar-geletterd wees.
(3) Geregistreerde Stafverpleegster.
**Sluitingsdatum vir aansoeke: 3 Februarie 2023.
***Die geskikte kandidaat vir enige van die drie poste moet so gou as moontlik kan begin.
CV met ‘n afskrif van u ID moet gestuur word aan jaco@ocumed.co.za.

25/01/2023

I am privileged to do what I love.
Ek is bevoorreg om my roeping te kan uitleef.

20/05/2021

Ocumed Oog en Laser Instituut benodig die dienste van 'n teater verpleegster.

Vereistes:
1: Moet 'n kwalifikasie hê en geregistreer wees by SARV.
2: Goeie mense verhoudings.
3: Vriendelik
4: Goeie gesondheid.
5: Teater ondervinding sal tot jou voordeel wees.

E-pos jou CV na: jaco@ocumed.co.za.

13/01/2021

It is a new year and we are ready to assist you:

Our doctors:
Dr. JT. De Lange: 016 982 4281
Dr. C. Gouws: 016 982 4020

Please call us for any appointments

13/01/2021

Dis 'n nuwe jaar.

Ons dokters is:
Dr. JT. De Lange: 016 982 4281
Dr. C. Gouws: 016 982 4020

Skakel ons gerus vir afsprake.

Van al die personeel en dokters van Ocumed wil ons graag u en u gesin 'n Geseënde Kersfees toewens.
23/12/2020

Van al die personeel en dokters van Ocumed wil ons graag u en u gesin 'n Geseënde Kersfees toewens.

Address

Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ocumed Eye and Laser Institute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ocumed Eye and Laser Institute:

Share