Jeugland Home for the Aged

Jeugland Home for the Aged Jeugland Home for the Aged delivers comprehensive, professional care services to older persons.

Elke Donderdag oggend word daar 'n program aangebied deur 'n spreker by die buitepossaal vanaf 09h30 tot 11h00Daar word ...
01/04/2026

Elke Donderdag oggend word daar 'n program aangebied deur 'n spreker by die buitepossaal vanaf 09h30 tot 11h00
Daar word bloeddrukke en bloed glukose toetse gedoen vir slegs R10.00 per persoon.
Moet nie die Maand van April se tema's mis nie!
Vir meer inligting skakel gerus die kantoor by 016 933 3995

Baie geluk aan elke inwoner wat in April verjaar.Gina Vosloo      1945/04/03 81Lettie Ungerer      1948/04/16 78Marius J...
01/04/2026

Baie geluk aan elke inwoner wat in April verjaar.
Gina Vosloo 1945/04/03 81
Lettie Ungerer 1948/04/16 78
Marius Jordaan 1968/04/19 58
Hennie Steyn 1939/04/21 87
Ansie Lourens 1958/04/24 68

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en...
29/03/2026

Koster Tuiste vir Bejaardes beskik oor 'n nuwe pos vir 'n Maatskaplike Werker. Doen gerus aansoek indien u belangstel en aan die posvereistes voldoen.

24/03/2026
Wat 'n heerlike bederf!Baie dankie Hoƫrskool Transvalia VCSV!Julle het so baie vreugde en blydskap gebring, dankie vir a...
24/03/2026

Wat 'n heerlike bederf!
Baie dankie Hoƫrskool Transvalia VCSV!
Julle het so baie vreugde en blydskap gebring, dankie vir al die moeite en lekker eetgoed!

Onthou ons is altyd opsoek na wit olifante wat in die pad by jou huis is.
05/03/2026

Onthou ons is altyd opsoek na wit olifante wat in die pad by jou huis is.

Daar was groot opwinding by ons Buitepos Saal 26/02/2026.Die Tema was Shetland Skaaphonde en die aanbieder was Terapie H...
02/03/2026

Daar was groot opwinding by ons Buitepos Saal 26/02/2026.
Die Tema was Shetland Skaaphonde en die aanbieder was Terapie Honde.
Hier is net so paar fotos van die bederf.

Elke Donderdag is daar 'n spreker, bloeddrukke word geneem en bloed glukose toetse.
Vir meer inligting Kontak ons gerus by 016 933 3995.

Heerlike son kamers beskikbaar hier by Jeugland vir net R13 460.00Kontak ons gerus vir meer inligting by 016 933 3995
02/03/2026

Heerlike son kamers beskikbaar hier by Jeugland vir net R13 460.00
Kontak ons gerus vir meer inligting by 016 933 3995

Baie geluk aan ons inwoners wat Maart verjaar.Hoop julle het 'n wonderlike dag!Hennie Coetsee          01/03/1956  70jaa...
02/03/2026

Baie geluk aan ons inwoners wat Maart verjaar.
Hoop julle het 'n wonderlike dag!

Hennie Coetsee 01/03/1956 70jaar oud
Alta Louw 02/03/1942 84 jaar oud
Maria Scholtz 06/03/1936 90 jaar oud
Dries Steyn 07/03/1946 80 jaar oud
Herman Breytenbach 09/03/1974 52 jaar oud
Neels Boers 13/03/1933 93 jaar oud
Stella Nel 16/03/1947 79 jaar oud
Ansie Smit 18/03/1951 75 jaar oud
Isabel Botha 28/03/1941 85 jaar oud

Onthou ons is altyd opsoek na wit olifante wat julle huis vol staan.Dit kan afgegee word by ons of ons kan dit kom oplaa...
18/02/2026

Onthou ons is altyd opsoek na wit olifante wat julle huis vol staan.
Dit kan afgegee word by ons of ons kan dit kom oplaai by julle!

Daar word elke Donderdag oggend 'n program aangebied deur Jeugland Dienssentrum.
09/02/2026

Daar word elke Donderdag oggend 'n program aangebied deur Jeugland Dienssentrum.

Address

10 Conan Doyle Street
Vanderbijlpark
1900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jeugland Home for the Aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram