HTE Group SA cc T/A Healing Energy Waves Spa

HTE Group SA cc T/A Healing Energy Waves Spa Healing Waves Spa is a natural spa therapy to enhance health and well-being. It is a No-Drugs solutio

We are closed on Tuesday 23 September 2025 ,,, and on Wednesday 24 Sept ( A government holiday) we will be open from 8H4...
22/09/2025

We are closed on Tuesday 23 September 2025 ,,, and on Wednesday 24 Sept ( A government holiday) we will be open from 8H40 to 12h00 .... >> Then we will be closed again on Thursday 2 October 2025.

09/09/2025
ESSENSIËLE OLIES – JOU SLEUTEL TOT BALANS EN WELSTANDIn ‘n wereld van voortdurende gejaag, kan stres,  moegheid en siekt...
12/08/2025

ESSENSIËLE OLIES – JOU SLEUTEL TOT BALANS EN WELSTAND
In ‘n wereld van voortdurende gejaag, kan stres, moegheid en siekte in ons lewens insluip. By Healing Waves Spa se nuwe essensiële olie afdeling, glo ons dat die natuur die sleutel tot die herstel van balans en welstand is.
Op soek na egte essensiële olies met werklike genesende eienskappe? Dan is “Healing Waves essensiële olies” jou ideale bron – en dalk jou volgende besigheids geleentheid !
Waar meeste olies in die mark hulle krag verloor weens swak verbouing en berging, gaan ons die ekstra myl om top gehalte, medisinale plantolies te verkry. Elke olie word direk van gegradeerde boere verkry, streng gesertifiseer en gevarieer vir maksimum doeltreffendheid.
Mede-eienaar, Gilbert Powell sê sy span is toegewyd aan die verkryging van die beste natuurlike olies wat plaaslik en internasionaal beskikbaar is.
Essensiële olies kan in ‘n draer olie topikaal aangewend word en sodoende deur die vel geabsorbeer word om die medisinale aspekte van die olies te benut. Aktiewe bestanddele, soos bv. Thymol en Geraniol, wat in Tiemie olie en Malva olie (Geranium rose) voorkom, kan help om jou DNA te beskerm.
Essensiële olies prikkel jou reuksintuig, ‘n baie kragtige sintuig wat direk verbind is aan die limbiese stelsel in die brein, waar emosies, geheue en verskillende liggaamsfunksies beheer word. Geure soos bv. Roosmaryn is bewys dat dit ‘n beduidende invloed op mens se gemoed het.
Essensiële olies word reeds sedert antieke tye vir terapeutiese en medisinale doeleindes aangewend.
Geniet die gerief van aanlyn inkopies by www.justoils.co.za of besoek hulle unieke “olie kroeg” in die Healing Waves Spa gebou, geleë te 4 Frikkie Meyer blvd, eenheid 15, Vanderbijlpark. Hulle kan gekontak word by 016 9311939

www.justoils.co.za - Essentiele oilies - Die idiale besigheids geleentheid.Sedert antieke tye word essentiele olies gepr...
23/07/2025

www.justoils.co.za - Essentiele oilies - Die idiale besigheids geleentheid.

Sedert antieke tye word essentiele olies geprys vir genesende eienskappe. Selfs in die moderne eeu – vandag - word baie mediese eienskape steeds deur die wetenskap ontdek en bewys.

Nogtans het baie essentiele olies, huidiglik beskikbaar in die mark, nie veel mediese eienskappe nie, weens die metodes hoe die olies verbou word; - hanteer word; - geberg word, ens.
Meeste olies verloor ook hulle mediese waardes soos dit verouder, ens.

Gilbert Powell, mede eienaar, se: "Ons gaan uit ons pad uit, om top kwaliteit medisianale plant olies te bekom, en om hierdie verlore “druppels wonderwerkies” aan die publiek te bied.

Ons kry meeste van ons olies direk vanaf gegradeerde boere, en elke produk word gesertifiseer en gevarieer. Dis bloot vir hierdie rede hoekom ons nie graag na ons plant olies verwys as “essentiele olies” nie. Ons het tans meer as 120 verskillende plant olies in voorraad. Ons verskaf grootmaat en kleinmaat olies, afhangende die behoefte van die klient."

"Ons mik om die beste mediese aspekte, wat beskikbaar is in elke tiepe plant olie, na te jaag. Bestsadele soos bv: Thymol, Geraniol, Linalool, ens. net om 'n paar op te noem.

Ons het ook begin om op aanvraag top kwaliteit verbruikers vriendelike produkte te vervaardig vir diegene wat nie hulle eie olie produkte wil / kan vervaardig nie. Ons het glyserine seep, antibiotiese salf, rome, en vele ander produkte beskikbaar. Ons “Homemade Tiger balm” is baie effektief vir gewrigs en spier pyne, en is beskikbaar teen slegs R65.

Kom besoek hulle "olie kroeg" gelee in die Healing Waves Spa gebou, 4 frikkie Meyer blvd unit 15, Vanderbijlpark, of besoek hulle web blad by www.justoils.co.za >> Tel 016 931-1939

www.justoils.co.za - Essentiele oilies - Die idiale besigheids geleentheid.Sedert antieke tye word essentiele olies gepr...
23/07/2025

www.justoils.co.za - Essentiele oilies - Die idiale besigheids geleentheid.

Sedert antieke tye word essentiele olies geprys vir genesende eienskappe. Selfs in die moderne eeu – vandag - word baie mediese eienskape steeds deur die wetenskap ontdek en bewys.

Nogtans het baie essentiele olies, huidiglik beskikbaar in die mark, nie veel mediese eienskappe nie, weens die metodes hoe die olies verbou word; - hanteer word; - geberg word, ens. Meeste olies verloor ook hulle mediese waardes soos dit verouder, ens.

Gilbert Powell, mede eienaar, se: "Ons gaan uit ons pad uit, om top kwaliteit medisianale plant olies te bekom, en om hierdie verlore “druppels wonderwerkies” aan die publiek te bied.

Ons kry meeste van ons olies direk vanaf gegradeerde boere, en elke produk word gesertifiseer en gevarieer. Dis bloot vir hierdie rede hoekom ons nie graag na ons plant olies verwys as “essentiele olies” nie. Ons het tans meer as 120 verskillende plant olies in voorraad. Ons verskaf grootmaat en kleinmaat olies, afhangende die behoefte van die klient."

"Ons mik om die beste mediese aspekte, wat beskikbaar is in elke tiepe plant olie, na te jaag. Bestsadele soos bv: Thymol, Geraniol, Linalool, ens. net om 'n paar op te noem.

Ons het ook begin om op aanvraag top kwaliteit verbruikers vriendelike produkte te vervaardig vir diegene wat nie hulle eie olie produkte wil / kan vervaardig nie. Ons het glyserine seep, antibiotiese salf, rome, en vele ander produkte beskikbaar. Ons “Homemade Tiger balm” is baie effektief vir gewrigs en spier pyne, en is beskikbaar teen slegs R65.

Kom besoek hulle "olie kroeg" gelee in die Healing Waves Spa gebou, 4 frikkie Meyer blvd unit 15, Vanderbijlpark, of besoek hulle web blad by www.justoils.co.za >> Tel 016 931-1939

Joint & muscle pain combo gift set >> R 425 >> 4 Frikkie Meyer blvd unit 15, Vanderbijlpark >> Tel 016 9311939 >>
15/07/2025

Joint & muscle pain combo gift set >> R 425 >> 4 Frikkie Meyer blvd unit 15, Vanderbijlpark >> Tel 016 9311939 >>

Ideal gift for a person with joint and muscle related pains. Gift pack of 4 different essential oil blends >> R 425 >> 016 9311939 >> Healing Waves Spa bldng Vanderbijlpark

Fantastic gift sets
12/07/2025

Fantastic gift sets

Eucalyptus Combo + Citrus Combo = R 490 >> 4 Frikkie Meyer blvd unit 15, Vanderbijlpark >> 016 9311939

Replacing the old sign
08/07/2025

Replacing the old sign

400ml Citrus Oil Combo at Healing Waves Spa in Vanderbijlpark. You will get the following: 100ml Organic Lime Oil, 100ml...
27/06/2025

400ml Citrus Oil Combo at Healing Waves Spa in Vanderbijlpark.
You will get the following: 100ml Organic Lime Oil, 100ml Organic Pink Grapefruit Oil, 100ml Organic Sweet Orange Oil, 100ml organic Tangerine (Naartjie) Oil ( All for Just R 500 ) Tel 016 9311939

Fresh Pure Virgin Cold Pressed Olive Oil in a one litre tin can - R 270 >> Healing Waves Spa - Tel 016 931 1939 >> 4 Fri...
06/06/2025

Fresh Pure Virgin Cold Pressed Olive Oil in a one litre tin can - R 270 >> Healing Waves Spa - Tel 016 931 1939 >> 4 Frikkie Meyer blvd unit 15 Vanderbijlpark

Address

4 Frikkie Meyer Boulevard, Unit 15
Vanderbijlpark
1900

Opening Hours

Monday 08:35 - 17:05
Tuesday 08:35 - 17:05
Wednesday 08:35 - 17:05
Thursday 08:35 - 17:05
Friday 08:35 - 17:05

Telephone

+27169311939

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTE Group SA cc T/A Healing Energy Waves Spa posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to HTE Group SA cc T/A Healing Energy Waves Spa:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Alternative Health Care

Since we officially started in October 2006, we have grown to be one of the leaders in alternative health care. We provide a “NO Drugs” solution to many health related issues, and our programs are classified as a spa program. We try to create the perfect environment inside the human body so that the body can heal itself. We all have the innate ability to heal..