01/04/2026
Roosmaryn bied voorgeboorte klasse aan waar jy voorberei word vir ouerskap 😃🥳
📅Die volgende voorgeboorte klas vind plaas op 23 Mei 2026 vanaf ⏰ 08h00 tot 16h30
💵Kostes – R980 (per paartjie of alleen)
Ongeag of jy normaal kraam of keisersnee verkies, sal jy baat vind by die voorgeboorte klasse.
Die volgende onderwerpe word behandel:
- Normaal kraam (praktiese asemhaling en pynhantering)
- Keisersnit (voor- en nadele)
- Borsvoeding
- Skin-to-skin
- Mikrobiome
- Baba bad / allergieë / produkte / benodigdhede
- Nageboorte depressie
- Huil-hantering
- Baba stimulasie
Ingesluit – leêr met inligting oor al die onderwerpe, asook verversings vir die dag.
Skakel om te bespreek!
☎️016 932 5514
📱 082 255 7818