Dr Renier Marais

Dr Renier Marais Your local Family Doctor with a passion for people& medicine. A mission and ministry by GRACE!

15/04/2026

KYK HIER: Welkom aan Dr Reinhard Hayes. Gelukkig weet ons nou hoe om 'n vuur te blus, en dis absolute "bliss". Ons hoor net so bietjie wie hy is en waarvan hy hou. Hy begin die 4de Mei 2026.

13/04/2026
09/04/2026

More more. Welkom by Vanrhynsdorp. Kom ek blis gou 'n paar vure.

08/04/2026

Ons is in... Met tyd sal al ons speelgoed ook ingerig wees. Ons sien uit om julle te sien. Dr Reinhard Hayes is met ons vanaf 1 Mei.

Let wel: Ons nuwe perseel in Lutzville is in Namakwa Str, oorkant die Apteek, langs Megasave in die ou Absa gebou.  P.S ...
07/04/2026

Let wel: Ons nuwe perseel in Lutzville is in Namakwa Str, oorkant die Apteek, langs Megasave in die ou Absa gebou.
P.S "Nee tannie, die Vanrhynsdorp Praktyk maak nie toe nie."😀

24/03/2026

VOS se Dokter sê: "Pasop vir hierdie outjie, hy kan jou lekker frustreer."

Belangrik:  Ons is Vrydag 27 Maart toe om te trek na ons nuwe perseel in Lutzville!!! Hou die spasie dop!  Vanaf Maandag...
23/03/2026

Belangrik: Ons is Vrydag 27 Maart toe om te trek na ons nuwe perseel in Lutzville!!! Hou die spasie dop! Vanaf Maandag die 30ste Maart tot Donderdag die 2de April sal albei praktyke ook gesluit wees. Ons grootste verrassing is ook nog om die draai.

Beter as 'n kursus antibiotika. Medisyne vir die siel.
17/03/2026

Beter as 'n kursus antibiotika. Medisyne vir die siel.

Lus vir heerlike soet warm pannekoek? Dan is DINSDAG, 24 MAART, jou dag! Ons bak pannekoek by Vredendal Opvoedkundige Sentrum. Bederf jouself, familie, vriende en kollegas. Bestel by Edulene 079 064 5661.

Address

31B Voortrekker
Vanrhynsdorp
8170

Telephone

+27270220072

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Renier Marais posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dr Renier Marais:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Category