15/04/2026
⚠ Laaste kans om U afspraak te maak ⚠
Plekke is beperk!
📞 087 265 5065
📱 072 796 7435
Voel jy daardie krapperige keel en moeë lyf? 🤒
Moenie wag dat die herfsgriep jou heeltemal plat trek nie. Vroeë ingryping is die geheim tot 'n vinnige herstel. Kom spreek vir Sr. Nettie Lombaard vir 'n professionele konsultasie. Sy sal jou presies wys watter vitamiene en sorg jy nodig het om vinnig weer op die been te wees.
Bespreek jou plek vir haar volgende besoek!
📅 16 April 2026
📞 072 796 7435
📍 Vanrhynsdorp Apteek