
23/04/2024
WCBS will be visiting Velddrif again on 8 & 22 May. Let us as Velddrif and surrounding community show our support. You never know if you might be the one needing a donation in the future.
WKBD sal weer die 8ste en 22ste Mei in Velddrif wees. Kom ons ondersteun hulle as gemeenskap. Jy weet nooit of jy dalk in die toekoms 'n oortapping sal nodig he nie.
Ons sien uit om julle daar te sien!