Biomedical & Health Centre

Biomedical & Health Centre We make use of Electro Magnetic fields to help the human body heal it self. We treat all diseases and illnesses. We believe in personal attention.

Good day, we want to keep you healthy this winter. You can help your body to stay healthy by obeing the laws of nature t...
01/06/2020

Good day, we want to keep you healthy this winter. You can help your body to stay healthy by obeing the laws of nature to work together with your body and not against it. Our product.... Si-nose drops is good for the nasal kanale.... Muscle gel(for adults) for easy breathing..... Winter fighter & whole leaf aloe juice to build your immune. On the road to wellness for the winter you must take care of the whole resperatory tract with products with natural ingredients to build your immune system for total enhancement. Prepare for the winter. For the constant exposure of the respiratory tract to inhaled particles requires effective defence mechanisms to combat the invasion of microbes, make it a must to drink our herbal drops immune - care during winter months which contains echinaea. This herbal medicine reduce common colds, coughs, bronchitis, upper respiratory infections and some inflammatory conditions. Keep in touch with me for your health products delivered at your doorstep.

22/05/2020

Ek is al van 2018 af ń pasiënt van Pieter. Ek is 83 jaar oud. Daar is ń hele paar behandelings wat ek gehad het en die sukses verhale wil ek graag met julle deel. Ek het in Ellisras op ń wildsplaas gekuier en met ń wildsrit van die bakkie af geval. My dogter het dadelik vir Pieter gebel en hy het my oor die lug behandel. Die behandeling het my so goed gedoen. Ek het net ń paar blou kolle gehad en was ń bietjie styf. Hy het my ook behandel vir my vingers wat krom was van rumatiek. Tot vandag is die vingers nog reg en geen pyn. Vroeër vanjaar het ek een oggend op gestaan en was vreeslik naar. Weer het ons vir Pieter gebel en hy het my dadelik behandel oor die lug. Daar was toe fout met my hart. Die behandeling het weereens dadelik gehelp en ek was die middag weer heeltemal gesond. Dit is maar ń paar suksesse wat ek nou genoem het. Ek beveel Pieter se behandelings aan vir elke persoon wat ñ mediese probleem het. Baie dankie vir die goeie behandelings. Hannetjie van Wyngaard.

21/05/2020

Ek was vandag weer by Biomedical & Health Centre. Pieter het my behandel vir my heup, rug, longe en nog ń hele klomp ander kwale wat hy opgespoor het met die programme waarmee hy werk. Ek voel vanaand al klaar baie beter. Ek kan hulle regtig aan beveel. Vandat ek deur Pieter behandel word het my gesondheid baie verbeter en ek kan ń normale lewe ly. Baie dankie. Susan Groenewald.

21/05/2020

Baie dankie aan pieter by die biomediese en gesondheidsentrum vir sy volgehoue behandelings om my voet te behandel. Ek kon gladnie op my regtervoet trap nie... Die analiese na die toets op die mediese apparaat was Dat ek epstein-barr virus in my voet het.... Nadat ek die regte behandeling gekry het en die regte voedselaanvullings en homeopatiese druppels gedink het is my voet genees. Epstein-barr virus neem lank om genees te word maar dit was die moeite werd om vol te Hou met die behandelings en medikasie... Om weer die gebruik van my voet te he is wonderlik. AL die pyn en swelling is weg en die inflammasie is weg. Baie dankie. Pieter.

Leander potgieter was getoets en behandel vir erge maagpyn en krampe.... met geen eetlus.... antibiotika het nie sy geso...
19/01/2019

Leander potgieter was getoets en behandel vir erge maagpyn en krampe.... met geen eetlus.... antibiotika het nie sy gesondheids toestand verbeter nie.... na slegs een behandeling het leander se gesondheid merkwaardig verbeter en hy eet nou goed. Baie dankie pieter. Waardeer. Van: die potgieter gesin.
Leander se analiese het gewys dat hy dientamoebafragilis (dit is n parasiet) in sy spysverteringskanaal het..... dit is n taai kalant. Dankie aan pieter labuschagne vir u puik toetse en behandelings met elektro magneetvelde.

17/01/2019

Hier is nog ñ getuienis dat die behandeling sowaar werk.

Prys Vader vir die voorreg!

Hannes Van Der Merwe
GOEIENAAND PIETER. JOU BEHANDELING VAN GISTERAAND HET GEWERK SOOS 'N BOM, BAIE DANKIE. EK HET VANDAG GEEN SIMPTOME VAN NAARHEID OF SPASMA ONDERVIND NIE. BRILLIANT & WONDERBAARLIK !!! BAIE DANKIE VIR DIE BIELIE VAN 'N BEHANDELING VAN GISTERAAND.
EK HOOP & BID DIT SAL DIESELFDE GELD MET MY KANKER & EMFISEEM.
PIETER WEEREENS SÊ VIR JOU BAIE DANKIE VIR DIE RESULTATE VAN U BEHANDELING & WENS JOU VOORSPOED TOE MET JOU BESIGHEID DIE TOEKOMS & AL DIE JARE WAT VOORLÊ.
GESEËDE & AANGENAME AAND DAAR & VOORSPOEDIGE DAG MÔRE.
HANNES V/D MERWE. PTA.

GOEIENAANDSÊ PIETER. MET GROOT VREUGDE KAN EK VANAAND RAPPORTEER DAT EK GEEN NAARHEID OF SPASMAPYNE DIE HELE DAG LANK ONDERVIND HET NIE.
PIETER BAIE DANKIE VIR JOU INSETTE / BYDRAES & BEHANDELING. EK HET GROOT WAARDERING & DANKBAARHEID VIR WAT JY ALLES VIR MR GEDOEN HET.
GOEDDHEID & GUNS SAAM MET MY BESTE WENSE & LEKKER SLAAP.

08/01/2019
03/01/2019

Ons wil ieder en elkeen wat ons al kom sien het hulle gevoel en siening oor die behandeling deel.

Hoekom jy soontoe gegaan het en wat was jou ervaring gewees.

Address

Voortrekker Street 27
Ventersdorp
2710

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biomedical & Health Centre posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram