10/04/2026
Ons is so bly om te hoor dit gaan goed met een van ons spesiale kliente wat onlangs vir โn kniegvervanging gegaan het, en reeds 7 dae nรก die operasie weer vir โn โstappieโ kon gaan.
Ons is ongelooflik dankbaar dat ons haar deur hierdie tyd kon help en bystaan. Die terugvoer beteken vir ons meer as wat woorde kan beskryf.
Dankie vir u vertroue in ๐ง๐ต๐ฒ ๐๐ผ๐ฐ๐ฎ๐น ๐๐ต๐ผ๐ถ๐ฐ๐ฒ ๐ฉ๐ฒ๐ป๐๐ฒ๐ฟ๐๐ฑ๐ผ๐ฟ๐ฝ. Ons stap graag elke tree saam met jou.