Te Huis Ebenhaezer

Te Huis Ebenhaezer Te huis Ebenhaezer bestaan reeds 10 jaar lank ons kan met trots se ons is een van die beste in veree

Ons bied die volgende dienste :
24uur versorging
3 maaltye per dag /versnapperings
3 Tee/koffie/koeldrank per dag
Wasgoed ingesluit
Opgeleide personeel Nag/Dag

Happy womens day to all the ladies!!We hope you have a wonderful day with your loved ones.
09/08/2020

Happy womens day to all the ladies!!

We hope you have a wonderful day with your loved ones.

Baie Geluk Ouma Truia met jou verjaarsdag.Hierdie ouma is 102 jaar oud.Dit is ‘n mylpaal Jy stel vir elkeen van ons ‘n v...
12/05/2020

Baie Geluk Ouma Truia met jou verjaarsdag.

Hierdie ouma is 102 jaar oud.

Dit is ‘n mylpaal

Jy stel vir elkeen van ons ‘n voorbeeld om nog te brei en selfstandige te wees op so ouderdom.

Hoop ouma het ‘n wonderlike dag gehad onder die omstandighede tydens Lockdown.

Liefde

Ebenhaezer Personeel en Bestuur

10 Mei 2020 Moedersdag braai:Ons het dit goed gedink om almal by oord te bederf met ‘n lekker braai vleisie op Moedersda...
12/05/2020

10 Mei 2020 Moedersdag braai:

Ons het dit goed gedink om almal by oord te bederf met ‘n lekker braai vleisie op Moedersdag.

21/04/2020

Goeie dag almal

Ons het 'n nuwe epos adres.

admin@tehuisebenhaezer.co.za hierdie epos adres kan gebruik word vir enige navrae.

Vriendelike groete

Ebenhaezer Bestuur

21/04/2020

27/03/2020

Covid 19 Update:

As per president's wishes we maintain the highest standards keeping our residents safe against Covid 19.

We understand this is a difficult time for families that can't visit their loved ones.

Let's abide and stay by the rules the President has outlined.

Please feel free to make regular phone calls

Office: 016 429 2996

Let's stand together against this pandemic.



All of the best and stay safe

Have a blessed Tuesday!
18/02/2020

Have a blessed Tuesday!

Have a blessed Friday!!
23/08/2019

Have a blessed Friday!!

- 24 uur Versorging- Goeie kwaliteit diens- Van die mees bekostigbare sentrums - 3 Gebalanseerde etes per dag.- Wasgoed ...
18/05/2019

- 24 uur Versorging
- Goeie kwaliteit diens
- Van die mees bekostigbare sentrums
- 3 Gebalanseerde etes per dag.
- Wasgoed ingesluit
- 'n Haarkapper een maal per week
- Opgeleide personeel

Ons bestaan al reeds vir meer as 'n dekade lank met ervare bestuurslede.

Vir addisionele inligting, skakel ons gerus by 0164292996 of stuur vir ons 'n epos by: tehuisebenhaezerversorging@gmail.com of
wernerjonk27@gmail.com

Hoor graag van jou!

Veels geluk met ouma se 94ste verjaarsdag.Ouma is ‘n inspirasie vir ons almal.
24/10/2018

Veels geluk met ouma se 94ste verjaarsdag.

Ouma is ‘n inspirasie vir ons almal.

Address

Drakensberg Str 59 Sonlandpark
Vereeniging
1929

Telephone

+27164292996

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Te Huis Ebenhaezer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Te Huis Ebenhaezer:

Share

Category