Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page

Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page Ons is 'n trotse tehuis in Viljoenskroon deel van die Engo Familie, ons bied 24/7 Verpleegversorging

*SENTRUM NOOD TELEFOON*
Neem asb kennis dat die Sentrum se telefone tydens beurtkrag, soms nie werk nie a.g.v VODACOM sein probleme en bystand krag. Die Sentrum het alternatiewe in plek gestel om steeds kommunikasie te kan bewerkstellig. Hiermee *alternatiewe* selnommers wat geskakel kan word:

Daar is 'n *MTN* nr, asook 'n *CELL C* nr. Hierdie selfoon is permanent by die Verpleegafdeling en sal vandaar geantwoord word. Ons doen asb 'n beroep op u, om slegs die onderstaande nommers te skakel, in dringende gevalle. Hierdie nommers is aan 'n selfoon gekoppel en vorm nie deel van die Sentrum se skakelbord nie, dus sal oproepe nie na 'n volgende uitbreiding deurgeskakel kan word nie.

� Cell C Nr:
*062 943 4754*

� MTN Nr:
*078 667 6216*

Jammer vir enige ongerief in die verband.

Sinior mind moves was lekker pret!!!!!
27/03/2026

Sinior mind moves was lekker pret!!!!!

16/03/2026

2026 wat ń Fees

26/02/2026

Senior mind moves

26/02/2026
Baie dankie aan Ronnie Trieloff, Janita Opperman en helpers vir ons Protia eetsaal tafeldoeke en oorlegsels dit lyk prag...
19/02/2026

Baie dankie aan Ronnie Trieloff, Janita Opperman en helpers vir ons Protia eetsaal tafeldoeke en oorlegsels dit lyk pragtig!!!

Kyk net hier!!!Anna-marie Du Plooy Baie dankie dat jy jou Bid Beertjies met ons Inwoners kom deel het dit was ń ongeloof...
19/02/2026

Kyk net hier!!!
Anna-marie Du Plooy Baie dankie dat jy jou Bid Beertjies met ons Inwoners kom deel het dit was ń ongelooflike Ervaring vir ons mensies!!

Kyk net hoe wonderlik lyk die groente tuine hier by Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes!!! Alles te danke aan Hans Preto...
19/02/2026

Kyk net hoe wonderlik lyk die groente tuine hier by Viljoenskroon Sentrum vir Bejaardes!!! Alles te danke aan Hans Pretorius en sy helper Charles ons is so geseën met mense soos julle!!

Dankie aan Kainos Campus kleintjies vir die oulike geskenkies wat julle vir ons personeel kom gee het vir Valentynsdag d...
19/02/2026

Dankie aan Kainos Campus kleintjies vir die oulike geskenkies wat julle vir ons personeel kom gee het vir Valentynsdag dit was so spesiaal!!

Valentyns Mark!!!! Saam met wonderlike dorps mense!!Dankie vir almal se ondersteuning.
19/02/2026

Valentyns Mark!!!! Saam met wonderlike dorps mense!!
Dankie vir almal se ondersteuning.

Baie dankie aan IMR Ambulansdienste vir die wonderlike geskenk.
04/12/2025

Baie dankie aan IMR Ambulansdienste vir die wonderlike geskenk.

Kersete 2025 was ń sukses!!!!Dankie vir al die inwoners,naasbestandes,familie en vriende dit was besonders....
02/12/2025

Kersete 2025 was ń sukses!!!!Dankie vir al die inwoners,naasbestandes,familie en vriende dit was besonders....

Address

Viljoenskroon

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Telephone

+27563433425

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Viljoenskroon Sentrum Vir Bejaardes Page:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram