Vrederus Tehuis Villiersdorp

Vrederus Tehuis Villiersdorp A retirement home situated in the quiet picturesque town of Villiersdorp.

We are part of the BADISA group and proud ourselves of providing 24 hour care to our residents.

Na die storm, vaar ons vandag op kalm waters en open om 10h00!!!  Sien almal daar !
20/05/2026

Na die storm, vaar ons vandag op kalm waters en open om 10h00!!! Sien almal daar !

Nobs Mcc bikers club het ons besoek met n welkome donasie en sommer n lekker bederf pakkie vir elke inwoner. Dit was n h...
09/05/2026

Nobs Mcc bikers club het ons besoek met n welkome donasie en sommer n lekker bederf pakkie vir elke inwoner. Dit was n heerlike kuier en almal het dit vreeslik geniet, ons wag vir die volgende kuier wat ons n Vrederus en Nobs Mcc resies kan hou om te kan sien wie se wiele is die vinnigste. Ons waardeer dit opreg en baie baie dankie aan elkeen van julle se omgee harte aan elke inwoner van Vrederus Tehuis en Ula's Corner. Baie dankie aan Meals on wheels vir julle bydrae ook.

Claude Thomas,ons regtehand en drywer tree af.  Baie baie dankie vir al jou harde en getroue diens. Geniet jou aftrede.
31/03/2026

Claude Thomas,ons regtehand en drywer tree af. Baie baie dankie vir al jou harde en getroue diens. Geniet jou aftrede.

Marlene Stander, Hanlie Groenewald en Dottie Taljaard het Sondag die 5km en 10km Spar Women's Challenge gestap.
31/03/2026

Marlene Stander, Hanlie Groenewald en Dottie Taljaard het Sondag die 5km en 10km Spar Women's Challenge gestap.

On public demand:  Neseiertjie is eerskomende Saterdag oop vir al die werkendes wat nie in die week kan kom nie.   Daar ...
26/03/2026

On public demand: Neseiertjie is eerskomende Saterdag oop vir al die werkendes wat nie in die week kan kom nie. Daar is spesiale aanbiedinge en heerlike eetgoed. Sien almal daar vir ñ genotlike oggend 🥳🥳

Baie dankie aan elke span wat Saterdag by ons gholfdag gespeel het. Aan elkeen wat n donasie gemaak het. Baie geluk aan ...
16/03/2026

Baie dankie aan elke span wat Saterdag by ons gholfdag gespeel het. Aan elkeen wat n donasie gemaak het. Baie geluk aan Nico Laubscher wat die skaap gewen het. Chris van der Merwe wat die koek gewen het. Baie dankie Tannie Annatjie vir die bak van die pannekoeke. Sonja Hugo vir insameling van pryse. Die manne wat die "natgat" beman het , Bol Hugo, Alex Roux, Danny Blom.

Kom en geniet 'n lekker koppie tee en iets soets om te eet en neem dan sommer aandete huis toe. Bestellings kan geplaas ...
11/03/2026

Kom en geniet 'n lekker koppie tee en iets soets om te eet en neem dan sommer aandete huis toe. Bestellings kan geplaas word.

11/03/2026
Ons sien uit om al ons ondersteuners vandag te sien ☆☆☆Ons sê ook uit die hart BAIE DANKIE aan al ons wonderlike donateu...
04/03/2026

Ons sien uit om al ons ondersteuners vandag te sien ☆☆☆
Ons sê ook uit die hart BAIE DANKIE aan al ons wonderlike donateurs wat gereeld skenkings aan NESEIERTJIE maak. Sonder julle kan ons nie bestaan nie!!

Nog inskrywings beskikbaar en GROOT pryse om te wen!!!!
03/03/2026

Nog inskrywings beskikbaar en GROOT pryse om te wen!!!!

Address

33 Mullerstreet
Villiersdorp

Telephone

+27288401435

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrederus Tehuis Villiersdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Vrederus Tehuis Villiersdorp:

Share