09/02/2026
🦵 Osgood-Schlatter is nie net “groeipyne” nie…
As jou kind:
✔️ pyn net onder die knieskyf het
✔️ ’n knop/gevoelige bult daar het
✔️ meer seer kry met hardloop, spring of sport
…kan dit Osgood-Schlatter wees.
Dis algemeen by aktiewe kinders in hul groeispurt – maar dit beteken nie hulle moet “net deurdruk” nie.
💡 Met die regte fisioterapie, oefeninge en bestuur kan ons help om:
✨ pyn te verminder
✨ sport veiliger te maak
✨ verdere irritasie te voorkom
📩 Stuur vir ons ’n boodskap as jy onseker is – ons help graag 💚
〰️
Vredendal:
🕗 Maandae (08:00 - 17:00)
🕗 Dinsdae (08:00 - 17:00)
🕗 Woensdae (08:00 - 12:00)
🕗 Donderdae (08:00 - 17:00)
🕗 Vrydae (08:00 - 12:00)
📍Sentraalstraat 13, Jonicem Sentrum, Spreekkamer 5, Vredendal.
Lutzville:
🕐 Woensdae (13:00 - 17:00)
🕐 Vrydae (13:00 - 17:00)
📍Die Buurvrou, Pastoriestraat 1, Lutzville