06/09/2022
21 today! Baie geluk, Carlien Nel! Mag jou nuwe jaar so vol energie en vreugde wees soos wat jy elke dag werk toe bring, en mag jou diere besef hoe bevoorreg hulle is om joune te wees. Geniet jou Mondigwording-week! 🥂🍾🎉
Baie geluk ook met jou 'back-2-work' verjaarsdag, en welkom terug, Mamma-Mia van Zyl - ons het jou vrolike, lekker humor gemis!
Geniet September, dis mos óns maand! 🌹🌹🌹