De Clercq Matthee Biokinetika

De Clercq Matthee Biokinetika Biokinetika maak gebruik van oefeninge om siektes aan te spreek. Ons fokus veral op ortopediese probleme en veral sportbeserings.

24/03/2019

Says it all!

4 Mei begin ons met 'n 4 maande wintersprogram om die somerlyfie reg te kry vir die somer. Winter is die tyd om die some...
30/04/2015

4 Mei begin ons met 'n 4 maande wintersprogram om die somerlyfie reg te kry vir die somer. Winter is die tyd om die somerlyf te begin.

Ons gaan die Bikini Body program volg vir die volgende 4 maande! Ek sien baie uit na die winter met die goeie vooruitsig van die somer in gedagte.

Ons slagspreuk vir die winter: SUMMER BODY IN PROGRESS!!!

Skakel nou om jou plek te bespreek. Plekke is beperk!

13/04/2015

My deure is weer oop na die vakansie. Sien julle vinnig!

24/02/2015

Die jaar is aan die begin, maar die matriekafskeid lê eintlik om die draai. Begin nou klaar werk aan jou lyf. Anders gaan dit te laat wees!

06/02/2015

Sterkte vir al die Stella, VHS en HSR atlete more op Stella.

22/01/2015

Ek sal by VHS se huissport wees Maandag. Sien daar!

16/01/2015

Wees gewaarsku, dit is waarskynlik nie wat jy wil hoor nie. ’n Stuk wat onlangs in The Journal...

16/01/2015

Baie sterkte vir al die kinders wat begin het met die skool die week. So begin die oefening ook vir atletiek, netbal en rugby. Onthou om beserings te bestuur dat dit nie erger raak nie!!

04/01/2015

Graag wil ek aan al my pasiënte 'n voorspoedige 2015 toewens. Ek is van more af weer hier vir die nuwe jaar.

07/07/2014

Na 'n week van rus is ons weer oop van vandag af! Kom ons begin weer werk aan daai somerlywe!!!! Onthou die tema vir die winter: SOMERLYWE WORD IN DIE WINTER GEBOU!

23/06/2014

De Clercq Matthee Biokinetika sluit 25 Julie en sal weer 7 Julie open.
Baie dankie

23/05/2014

Biokinetika maak gebruik van oefeninge om siektes aan te spreek. Ons fokus veral op ortopediese probleme en veral sportbeserings.

Address

Springbok Str 49
Vryburg
8600

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

072 226 8422

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Clercq Matthee Biokinetika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to De Clercq Matthee Biokinetika:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram