Huis Salomè

Huis Salomè Discover the warmth and comfort of Huis Salomé Retirement Home,
where we offer assisted living and frail care accommodations tailored to your needs.

21/09/2025
Huis Salomé se inwoners en personeel is laasweek vreeslik bederf deur Welkom Volkskool se Leerlingraad! Elke inwoner en ...
03/09/2025

Huis Salomé se inwoners en personeel is laasweek vreeslik bederf deur Welkom Volkskool se Leerlingraad! Elke inwoner en personeellid het 'n geskenk as bederfpakkie ontvang!
Ons waardeer julle oop omgee harte vir ons mense ongelooflik baie Welkom Volkskool!

Remeber the colours of the balls....So stimuleer ons die geheue, ons moet nog inligting uit ons jongdae ook onthou. Heer...
02/09/2025

Remeber the colours of the balls....
So stimuleer ons die geheue, ons moet nog inligting uit ons jongdae ook onthou. Heerlike Simba chippies op die spel, dus is die kompetiesie straf.

Veels geluk met tannie Marie Ackerman se verjaarsdag vandag. Mag dit ñ pragtige jaar wees vir tannie.🎂
01/09/2025

Veels geluk met tannie Marie Ackerman se verjaarsdag vandag. Mag dit ñ pragtige jaar wees vir tannie.🎂

Veels geluk met jou verjaarsdag Anne- Lize, mag jy ñ asemrowende mooi jaar hê.
01/09/2025

Veels geluk met jou verjaarsdag Anne- Lize, mag jy ñ asemrowende mooi jaar hê.

Ons wens almal ñ heerlike lentedag toe.
01/09/2025

Ons wens almal ñ heerlike lentedag toe.

Wat ñ absolute voorreg om so saam te kan sit en legkaart bou.
29/08/2025

Wat ñ absolute voorreg om so saam te kan sit en legkaart bou.

Raai die item, het interesante resultate. Is baie prettig....so lag ons al te lekker vir lemoene wat avokadopere word.🤣
29/08/2025

Raai die item, het interesante resultate. Is baie prettig....so lag ons al te lekker vir lemoene wat avokadopere word.🤣

ñ Heerlike middag met baie pret.
26/08/2025

ñ Heerlike middag met baie pret.

Dit gaan heerlik wees. Julle kan nog tot môre toe bestel.
25/08/2025

Dit gaan heerlik wees. Julle kan nog tot môre toe bestel.

Ons is trots op ons nuwe sensoriese stimulasie kamer. Na baie harde werk, sweet en swoeg is ñ jare lange droom bewaarhei...
20/08/2025

Ons is trots op ons nuwe sensoriese stimulasie kamer. Na baie harde werk, sweet en swoeg is ñ jare lange droom bewaarheid. Well done Sr Louisa Dimatteo, en elke engel,wat haar hande gevat het met die projek. Aan Naomi, Leana en Melinda baie dankie vir die bou van die aktiwiteitsborde, julle is ñ span duisend. Aan Anne-Lize en Rudi van der Walt, dankie dat julle ons toelaat om ons drome uit te leef. Sensoriese stimulasie is die stimulasie van die senuweestelsel wat verantwoordelik is vir die prosessering van sintuiglike inligting.

Skop volgende naweek vroeg af met ñ lui lekker Donderdagaand, sonder ñ gesukkel met kosmaak en skottelgoed...Bestel vroe...
19/08/2025

Skop volgende naweek vroeg af met ñ lui lekker Donderdagaand, sonder ñ gesukkel met kosmaak en skottelgoed...
Bestel vroegtydig van ons heerlike boereworsrolle.

Address

251 Stateway
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00
Sunday 07:00 - 17:00

Telephone

+27573525407

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Salomè posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Salomè:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram