DanLee Care

DanLee Care Owned and managed by Daniel Botha and Eben Lee.

DanLee Care is a trusted Retirement, Frail Care & Assisted Living facility in Welkom, dedicated to providing compassionate, professional, and personalised care for seniors.

25/02/2026
25/02/2026
Laaste kuier vir 2025
31/12/2025

Laaste kuier vir 2025

Baie dankie aan Gold FM en almal wat hulle harte oopgemaak het, om al ons inwoners te bederf met Kersgeskenke. Ons waard...
15/12/2025

Baie dankie aan Gold FM en almal wat hulle harte oopgemaak het, om al ons inwoners te bederf met Kersgeskenke. Ons waardeer dit uit ons harte uit.

Baie dankie Welkom VLU vir n wonderlike geseënde jaar. Hulle het ons inwoners baie bederf. Vandag was ons jaar afsluitin...
01/12/2025

Baie dankie Welkom VLU vir n wonderlike geseënde jaar. Hulle het ons inwoners baie bederf. Vandag was ons jaar afsluiting saam met hulle. Ds Basson wat ook die Woord vir ons altyd bring, baie dankie. Hannetjie Joubert, Sannie Ferreira, Susan Fourie, Charmaine Wessels, Gerda Barnes, Desiree Korb, Elsie Botha en Jeanette Wessels is almal van Welkom -VLU.
Val Harding en Charmaine Jacobz en twee ander lede van buite wat ons help.
Bingo dames Val Hardy,
Charmaine Jacobs en Marge Westman.
Dankie vir ons geskenke 🙏🥰

💛 Maak hierdie naweek tyd vir jou geliefdes 💛Ons almal raak vasgevang in die gejaag van die lewe… werk, verantwoordelikh...
28/11/2025

💛 Maak hierdie naweek tyd vir jou geliefdes 💛

Ons almal raak vasgevang in die gejaag van die lewe… werk, verantwoordelikhede, skedules. Maar vir ons ouer geliefdes kan die naweke stil en eensaam raak.

👵 Hulle mis jou stem.
👴 Hulle wag vir jou glimlag.
💕 Hulle wêreld word mooier wanneer jy daar instap.

Maak asseblief tyd hierdie naweek om jou ma, pa, ouma of oupa te besoek. Dit vat net ’n bietjie van jou tyd - maar vir hulle beteken dit die wêreld.

By DanLee Care sien ons elke dag hoe ’n familie besoek harte lig en hoop bring. Kom drink ’n koppie tee, gesels en glimlag… dit is die grootste geskenk wat jy kan gee.

📍 Tempeststraat 180, Dagbreek, Welkom
📞 057 353 2452 | 083 388 1840

DanLee Care – Waar liefde, respek en familie altyd eerste kom.



Powered by Goldfields Uplift Media News

Baie geluk ouma Annetjie met jou 90ste Verjaarsdag. Mag dit n wonderlike geseënde dag wees.
26/11/2025

Baie geluk ouma Annetjie met jou 90ste Verjaarsdag. Mag dit n wonderlike geseënde dag wees.

💙 Post-Operative Care: Why a Step-Down Facility Matters 💙Recovering after surgery can be challenging, for both the patie...
26/11/2025

💙 Post-Operative Care: Why a Step-Down Facility Matters 💙

Recovering after surgery can be challenging, for both the patient and their family. Pain management, wound care, mobility support and general safety require time, skill and continuous monitoring. That’s exactly where a Step-Down facility like DanLee Care makes a life-changing difference.

What is a Step-Down facility?
It’s a specialised recovery environment for patients who have been discharged from hospital but are not yet ready to manage independently at home.

Benefits of recovering at DanLee Care:
🏥 24/7 professional nursing supervision
🩺 Wound care, pain management & monitoring of vital signs
🚶‍♂️ Mobility support and rehabilitation assistance
🍽️ Nutritious meals with special diet options
👨‍👩‍👧 Families can rest without the pressure of full-time care
✨ Personalised care plans for faster, safer recovery
🧠 Emotional support & social interaction to prevent isolation

Many patients tell us they recover faster and more comfortably with professional support and a peaceful environment where they can focus solely on healing.

If you or a loved one has an upcoming surgery, consider short-term step-down care at DanLee Care - it may be the difference between a difficult recovery and a successful one.

📞 Contact us for availability and pricing:
057 353 2452 | 083 388 1840
📍 180 Tempest Street, Dagbreek, Welkom
✉️ info@danleecare.co.za

DanLee Care – Healing with dignity, safety & peace of mind. 💛

Powered by Goldfields Uplift Media News

Address

180 Tempest Road, Dagbreek
Welkom
9459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DanLee Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram