25/09/2025
Back to Basics Health Training is trots om ons grootste groep nóg op te lei: 69 leerders en onderwysers van Hoërskool Stellenbosch het hierdie week hul Vlak 2 & 3 Noodhulpsertifisering voltooi! 💪⛑️
Ons glo dat hierdie vaardighede ’n verskil maak – nie net in skole nie, maar in die gemeenskap.