Kleuter Ark

Kleuter Ark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kleuter Ark, Child Development, 39 General Hertzog Boulevard, Wellington.

21/11/2025

πŸ˜πŸ¦πŸ’¦πŸŒˆ

20/11/2025

πŸ’¦ 🐘🦁🌈

Baie dankie  vir ons rugby-seuns se pragtige nuwe b***e. Ons waardeer al die waardevolle lesse en vaardighede wat julle ...
20/11/2025

Baie dankie vir ons rugby-seuns se pragtige nuwe b***e. Ons waardeer al die waardevolle lesse en vaardighede wat julle deur die jaar vir ons seuns geleer het. Dit is lekker om te sien hoe opgewonde die seuns elke Donderdag is om vir Keanu te sien. Dankie dat julle ook vir ons seuns leer om lief te wees vir Jesus!

Rugga Roots

Speel-speel ontwikkel ons maatjies hul fynmotoriese vaardighede met elke knyp, druk en plak! Leer is lekker by Kleuter A...
13/11/2025

Speel-speel ontwikkel ons maatjies hul fynmotoriese vaardighede met elke knyp, druk en plak! Leer is lekker by Kleuter Ark! 🀏🌷🌈

12/11/2025

πŸ‘πŸ‘¨β€πŸŒΎπŸŒˆ

πŸ‘πŸ„πŸŒˆ
12/11/2025

πŸ‘πŸ„πŸŒˆ

Ons maatjies het meer geleer oor plaasdiere! Die hoogtepunt van hierdie tema was beslis toe die hanslam, Mary vir ons ko...
12/11/2025

Ons maatjies het meer geleer oor plaasdiere! Die hoogtepunt van hierdie tema was beslis toe die hanslam, Mary vir ons kom kuier het! Dit was vir ons maatjies baie spesiaal om haar van naby te sien en te leer hoe om diere met sorg en liefde te hanteer. πŸ‘ 🌈

07/11/2025
Modderkoekies bak is heel die beste! Ons maatjies geniet elke oomblik van hierdie heerlike sensoriese spel! πŸ’¦πŸ‘πŸŒˆ
29/10/2025

Modderkoekies bak is heel die beste! Ons maatjies geniet elke oomblik van hierdie heerlike sensoriese spel! πŸ’¦πŸ‘πŸŒˆ

πŸ’¨ 🎨 🌈
29/10/2025

πŸ’¨ 🎨 🌈

Speel-speel leer is die beste manier om slim te word! πŸ’­πŸ€Έβ€β™€οΈπŸŒˆ
28/10/2025

Speel-speel leer is die beste manier om slim te word! πŸ’­πŸ€Έβ€β™€οΈπŸŒˆ

Address

39 General Hertzog Boulevard
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27794175197

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuter Ark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Kleuter Ark:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram