14/01/2026
🎈 Die praktyk het hierdie week vir die nuwe jaar geopen en ons kan nie wag om weer al die opgewonde kindergesiggies in ons terapielokale te verwelkom nie! Ons sien daarna uit om elke dag en elke sessie, saam met ons kinders te groei, speel, leer en ontwikkel. Kontak ons gerus met enige vrae of om afsprake te maak: 📧 info.lkotherapy@gmail.com 🎈