29/01/2026
Begrafnisdiens Van Wyle Paul Booysen sal plaasvind
Sondag 01 February 2026
30223 Bulelani Street Mbekweni Drommedaris Paarl
Diens by die Huis begind om 9 o clock
Diens by die kerk om 10 uur
12 uur beweeg stoet na Nuwedrift Begrafplaas