19/05/2026
📢 AANDAG GRAAD 9 & 11 OUERS EN LEERDERS! 🎓
Is jy onseker oor vakkeuses of toekomstige beroepsrigtings?
Professionele vakkeuse- en beroepsvoorligting kan help om duidelikheid en rigting te gee vir belangrike besluite oor die toekoms.
Assessering en begeleiding help leerders om:
✔️ hul sterkpunte en belangstellings beter te verstaan
✔️ ingeligte vakkeuses te maak
✔️ geskikte beroepsrigtings te identifiseer
✔️ met meer selfvertroue vir die toekoms te beplan
Graad 9 en Graad 11 is belangrike fases waar die regte leiding ’n groot verskil kan maak.
Kontak my gerus vir meer inligting of om ’n afspraak te bespreek.
Beperkte plekke beskikbaar.