Please Pray for Declan Odendaal

Please Pray for Declan Odendaal Klein Declan het verdrink 10 Januarie 2022, met vinnige reaksie is hy herwin. Ons vra vir gebede asb

Dankie vir elke gebed en al die omgee. Die Here is so goed vir ons, ons kan huistoe gaan💙 Declan se infeksie telling is ...
15/01/2022

Dankie vir elke gebed en al die omgee. Die Here is so goed vir ons, ons kan huistoe gaan💙 Declan se infeksie telling is 0.8 en dalend, die pediater is tevrede en d**k Declan gaan rustiger by sy eie omgewing aansterk.
Die woord dankie kan nie beskryf hoe ons voel nie💙

Address

White River

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Please Pray for Declan Odendaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share