Karoo Bossie Apteek

Karoo Bossie Apteek Formerly D.L. Scholtz Apteek β€” continues a long tradition of healing and community service in Willowmore. Address: 44 Knysna St, Willowmore
Phone: 064 9889691

We offer herbal remedies, groceries, baked goods, antiques, furniture and more. KAROO BOSSIE APTEEK
is die ou DL Scholtz Apteek wat bekend was vir sy eie produkte wat hy gemaak het soos hoofpyn poeiers en voete poeier. In 1998 het Anton Landman die plek gekoop met die droom om mense te help met kruie medikasie en geloofs geneesing.

Plasma unit R995
09/03/2026

Plasma unit R995

Solider tafel en 4 stoele slegs R1500
09/03/2026

Solider tafel en 4 stoele slegs R1500

Glastafel R500
09/03/2026

Glastafel R500

Koffietafel R500
09/03/2026

Koffietafel R500

Laaikas R995
09/03/2026

Laaikas R995

Staal kombuiskassie R995
09/03/2026

Staal kombuiskassie R995

Wall unit R500
09/03/2026

Wall unit R500

Baie netjiese stel slegs R5000
09/03/2026

Baie netjiese stel slegs R5000

🌿 NUUT by Karoo Bossie Apteek! 🌿Ons stel met trots ons Karoo Bossie Beskuit-reeks bekend! β˜•Vars gebak met liefde uit die...
05/03/2026

🌿 NUUT by Karoo Bossie Apteek! 🌿

Ons stel met trots ons Karoo Bossie Beskuit-reeks bekend! β˜•

Vars gebak met liefde uit die Karoo – deur my talentvolle niggie van Adelaide – en nou eksklusief by Karoo Bossie Apteek beskikbaar.

✨ Eerste geure beskikbaar:
πŸ₯› Egte Kondensmelk B***e Beskuit – ryk, soet en onweerstaanbaar
🌾 Ontbyt Beskuit – perfek vir ’n vinnige oggend met koffie
πŸ₯› Karringmelk Beskuit – daardie klassieke, huislike smaak

En die beste deel… nog geure is oppad! 😍

Kom haal jou pakkie en maak jou oggend koffie ’n bietjie meer Karoo.

πŸ“ Beskikbaar by Karoo Bossie Apteek

Watter ene is jou gunsteling?🌸 NUUT by Karoo Bossie Apteek! 🌸Op soek na ’n oulike klein sak-pas geskenkie vir iemand spe...
04/03/2026

Watter ene is jou gunsteling?

🌸 NUUT by Karoo Bossie Apteek! 🌸

Op soek na ’n oulike klein sak-pas geskenkie vir iemand spesiaal?

Ons het nou ’n verskeidenheid bekostigbare verrassing geskenkies wat perfek is vir enige geleentheid:

🎁 Verrassings pakkies
🍬 Champion toffees
🧼 Farmhouse seep
🍫 Chocolate boksies met ’n oulike sleutelhouer

Perfek vir:
πŸ’› Onderwyser geskenkies
πŸ’› Verjaarsdae
πŸ’› Bemoediging vir iemand
πŸ’› Dankie sΓͺ
πŸ’› Net om iemand se dag te maak

βœ” Klein genoeg om in ’n handsak of skooltas te pas
βœ” Bekostigbaar
βœ” Elke een met ’n spesiale boodskap

πŸ“ Beskikbaar by Karoo Bossie Apteek

Kom kyk gerus na ons oulike verskeidenheid in die winkel of stuur vir ons ’n boodskap vir meer inligting.

Want soms beteken ’n klein geskenkie die wΓͺreld. 🌿✨

24/02/2026

Vintage wedding dresses Karoo Bossie Apteek

Soetste aflewerings maak Maandag minder blou,dankie Corrie De Ridder
23/02/2026

Soetste aflewerings maak Maandag minder blou,dankie Corrie De Ridder

Address

44 Knysna Street
Willowmore
6445

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Friday 08:00 - 13:00
14:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27649889691

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Bossie Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram

Our Story

De Oude Apteek is die ou DL Scholtz Apteek wat bekend was vir sy eie produkte wat deur mev Louisa Scholtz(die land se eerste vroue apteker) gemaak is...op die deur het sy gespog met n bordjie β€œScholtz se 5 minute genesing.” In 1998 het Anton Landman die plek gekoop met die droom om mense te help met kruie medikasie en geloofs geneesing. Ons het later begin met Oregon meubels maak sowel as swarthout meubels te versprei en landwyd af te lewer