Die Gert Greeff Tehuis

Die Gert Greeff Tehuis "Trots op Die Gert Greeff Tehuis! Ontdek ons gemeenskap en lewe saam hier.

25/09/2025

Ons werknemers geniet hulle en hou vir ons Γ± dans voorskou

25/09/2025

Gmpffff, wie sΓͺ ons is oud???πŸ™„πŸ™„πŸ™„Ons is nog glad nie koud en verskrompe nie, ons het nog baie Vuma πŸš—πŸš—πŸš—

Ons eie Tina Turner - ouma Emma Hendricks....
25/09/2025

Ons eie Tina Turner - ouma Emma Hendricks....

25/09/2025

Let the dance begin ... Tossie en ouma Britz (89) wys ons hoe dit gedoen word...

25/09/2025

My aarde... Het julle geweet waar die haan wat op die kerk toring staan vandaan kom? Ouma Carstens sing ...Daar kom die Alibama met die hoender met sy rooi bloomer aan. Sy het ons laat skater met haar pittige liedjiesπŸ˜πŸ˜‚πŸ€£

25/09/2025

Ouma Carstens begin sing... Daars Γ± hoender met Γ± rooi bloomer aan ..ouma het Γ± wit nappie op die kop πŸ€£πŸ˜‚πŸ€£πŸ˜‚πŸ€£

Ons super duper oulike personeel kikker ons dag op ❣️❣️❣️❣️
25/09/2025

Ons super duper oulike personeel kikker ons dag op ❣️❣️❣️❣️

Heritage day, Ons is reg vir die braai...die vure is aangesteek en ons kuier lekker saam.
25/09/2025

Heritage day, Ons is reg vir die braai...die vure is aangesteek en ons kuier lekker saam.

Kyk hoe lyk ons nou 😁😁😁
25/09/2025

Kyk hoe lyk ons nou 😁😁😁

25/09/2025

Heritage day....is vol pret en plesier by Die Gert Greeff Tehuis.

Braai dag, Heritage day Ons personeel by Die Gert Greeff Tehuis.
25/09/2025

Braai dag, Heritage day
Ons personeel by Die Gert Greeff Tehuis.

05/09/2025

Address

65 Wehmeyer Street
Willowmore
6445

Telephone

+27624796518

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Gert Greeff Tehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Die Gert Greeff Tehuis:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram