13/12/2025
What a beautiful team! Dankie vir al jul harde werk die jaar. Elke glimlag, n hand wat vashou, elke skouer gegee aan n pasient wat afgebring word deur n chroniese wond. Jul elk maak n verskil in hul lewens, van die instap tot genesing ###
Dankie Liewe Heer vir hierdie ongelooflike mense wat Wond Kliniek Worcester n sukses maak ###