30/03/2026
Dear patients, please note that Lig en Lewe Medical Centre will be closed over the Easter weekend from 3 April to 6 April for a short, well-deserved rest.
We will reopen on 7 April.
Wishing you a safe and blessed Easter weekend.
.....................................................................
Geagte pasiënte, neem asseblief kennis dat Lig en Lewe Mediese Sentrum oor die Paasnaweek, vanaf 3 April tot 6 April, gesluit sal wees vir ’n welverdiende rus.
Ons heropen weer op 7 April.
Ons wens u ’n veilige en geseënde Paasnaweek toe.