20/04/2024
18 April 2024
Overhex Satelliet Kliniek word tydelik gesluit vir herstelwerk
Neem asb. kennis dat herstelwerk en opgraderings binnekort begin by Overhex Satelliet Kliniek. Vir die veiligheid van pasiรซnte, besoekers en personeel, word Overhex Satelliet Kliniek tydelik gesluit vanaf 23 April 2024, tot verdere kennisgewing. Besoek asb. intussen De Wet Satelliet Kliniek op die De Wet Pad (Maandae, Dinsdae en Vrydae, 07:30 โ 16:00) vir gesondheidsdienste. Dienste wat deur mobiele klinieke in die omgewing gelewer word, gaan voort soos altyd.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief, en sal die gemeenskap op hoogte hou van vordering, en in kennis stel sodra dienslewering weer by Overhex Satelliet Kliniek hervat. As jy intussen vrae het, bel 023 341 2664. In geval van nood, bel die ambulans by 10177 of gaan na die hospitaal.
Please note that maintenance and upgrades are planned for Overhex Satellite Clinic. For the safety of patients, visitors and staff Overhex Satellite Clinic will temporarily be closed from 23 April 2024, until further notice. In the meantime, please visit De Wet Satellite Clinic on the De Wet Road (Mondays, Tuesdays and Fridays, 07:30 โ 16:00) for healthcare services. Services rendered by mobile clinics in the area continue as usual.
We apologise for any inconvenience and will keep the community informed about progress, and when services restart at Overhex Satellite Clinic. If you have questions, please call 023 341 2664. In case of emergency, please call the ambulance at 10177 or go to the hospital.