27/05/2026
Nóg 'n kind wat weer skool en die lewe kan geniet omdat hy beter kan sien. Shacien Williams is baie opgewonde oor sy nuwe bril. Rose Marie van Wyk wil jou ook help met die perfekte raam, kontak ons gerus vir 'n afspraak.