
29/05/2025
Baie geluk, AB! Ons deel in jou vreugde. Voorspoed!!
in ons Mei-uitgawe.
-
Die lewe is soos ’n rol toiletpapier: hoe nader dit aan die einde kom, hoe vinniger rol dit af. Maar wingerdboer en wynmaker AB Rossouw laat nie toe dat die ouderdom hom onderkry nie.
-
Kry ons Mei-uitgawe en lees meer hier: https://loom.ly/lte93CU
De Groote Vlakte Boutique Winery