Innovation for the Blind

Innovation for the Blind To measurably improve quality of life for the visually impaired. A programme of Badisa. Innovation for the Blind is a program of Badisa.

πŸ“£π’πˆπ„π π‰πŽπ” πŒπŽπ‘π„!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike etes soo...
28/05/2026

πŸ“£π’πˆπ„π π‰πŽπ” πŒπŽπ‘π„!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

πŸ“… Hou die datum oop!Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 202...
28/05/2026

πŸ“… Hou die datum oop!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Innovation for the Blind se jaarlikse Basaar op 1 Augustus 2026 plaasvind! πŸŽ‰

Kom geniet ’n heerlike oggend saam met ons vanaf 09:00 by Refresh: Wellness & Barista Hub, 136 Church Street, Worcester.

Daar sal iets vir almal wees – van vars koffie, pannekoek, samoesas en koeke tot boerewors, sosaties en tradisionele nageregte. β˜•πŸ₯ž
Boonop is daar handwerk- en vetplanttafels, en vir die kinders ’n lekker jungle gym om op te speel. 🌿🧸

Merk jou kalender en bring familie en vriende saam!
Ons sien baie uit daarna om die dag saam met julle te geniet. πŸ’›

πŸ“£πƒπˆπ’ π€πŒππ„π‘ π“π˜πƒ!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike etes soo...
25/05/2026

πŸ“£πƒπˆπ’ π€πŒππ„π‘ π“π˜πƒ!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
🍽️Jy kan ook besluit of jy wil aansit vir ete en of jy eerder 'n bestelling wil plaas en slegs kom afhaal op die dag. πŸ₯‘
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

πŸ“£ππŽπ† 𝟏 π–π„π„πŠ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 𝐆𝐀𝐀𝐍!πŸ“£π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³Met heerlike ...
22/05/2026

πŸ“£ππŽπ† 𝟏 π–π„π„πŠ 𝐎𝐌 𝐓𝐄 𝐆𝐀𝐀𝐍!πŸ“£
π•π«π²ππšπ , πŸπŸ— 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ” is dit weer tyd vir Feedem se ongelooflike 𝐎𝐩𝐰𝐒𝐩𝐀𝐨𝐟𝐟𝐒𝐞𝐰𝐒𝐧𝐀𝐞π₯!🀩πŸ₯³
Met heerlike etes soos: Karnaval-stowe met baba groente, geroosterde hoender- en botterskorsie lasagne en vir die soettand: sjokolade fudge koek en gebakte kaaskoek, kan 'n mens net nie verkeerd gaan nie!🫠🀀
🍽️Jy kan ook besluit of jy wil aansit vir ete en of jy eerder 'n bestelling wil plaas en slegs kom afhaal op die dag. πŸ₯‘
πŸ“£Moet dit nie misloop nie!πŸ“£

21/05/2026

Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning tot ons organisasie. Dis vir ons 'n groot voorreg om die dag met julle te kon deel!πŸ’š

21/05/2026

Good swings, great company and meaningful impact.

Our Golf Day in aid of the blind was one for the books. Thank you for every player, sponsor and supporter for helping us drive change!

Baie dankie vir julle deelname en betrokkenheid - dit is altyd 'n voorreg as ANNABeleef deel is van 'n geleentheid. ❀️
21/05/2026

Baie dankie vir julle deelname en betrokkenheid - dit is altyd 'n voorreg as ANNABeleef deel is van 'n geleentheid. ❀️

β›³πŸŒΏ ’n Heerlike dag op die baan ter ondersteuning van Innovation for the Blind se gholfdag!

Baie dankie aan StephnΓ¨ en span vir ’n ongelooflike goed gereΓ«lde dag. Die ANNABeleef-gholfspan praat met groot lof oor die atmosfeer, gasvryheid en die hele ervaring.

Dit was vir ons ’n voorreg om deel te wees van ’n dag wat nie net oor gholf gaan nie, maar ook oor ondersteuning, betrokkenheid en om ’n verskil te maak. πŸ’›

πŸ“ANNABeleef (Ou Tronk) Distilleryweg 2 Worcester
πŸ“ž 0716103232
πŸ“§ annalize@annabeleef.co.za

Liefde ANNA
BELEEF | INSPIREER | LEEF

Dis vir ons 'n voorreg om al vir soveel jare in samewerking met julle hierdie besonderse dag aan te bied.πŸ’š
21/05/2026

Dis vir ons 'n voorreg om al vir soveel jare in samewerking met julle hierdie besonderse dag aan te bied.πŸ’š

'n Heerlike gholfdag ten bate van blindes!⛳️Wat 'n ongelooflike dag vol aksie, omgee en gees! Die dag het vroeg begin me...
20/05/2026

'n Heerlike gholfdag ten bate van blindes!⛳️
Wat 'n ongelooflike dag vol aksie, omgee en gees! Die dag het vroeg begin met groot opgewondenheid en afwagting. Spanne het entoesiasties by die Worcester Golf Club aangemeld om hulle telkaarte en reΓ«ls te kry voor hulle afslaantyd aanbreek.πŸ“ Daarmee saam het hulle 'n heerlike ontbytpakkie (gemaak deur Feedem) ontvang, 'n warm koffie gekry en ook 'n pakkie vol geskenke.🎁 Die spanne het een vir een afgeslaan en soos hulle gevorder het kon hulle kort-kort stop by 'n verversingspunt (natgate) om die kele nat te maak.🍻 Ons wens graag die Lifestyle Technology Solutions - LTS span geluk wat die dag weg gestap het met die beker.πŸ† Tydens die prysuitdeling die aand was ons geseΓ«nd genoeg (deur al ons borge) om vir elke span 'n prys te kon gee.πŸ’š Ons het 'n suksesvolle veiling gehou asook 'n gelukkige trekking. Aan die einde van die prysuitdeling was daar 'n heerlike steak-ete bedien. πŸ₯©
Ons bedank graag ons hoofborg, Optimum Financial Services Group, en ook NPO Pioneer Printers vir hulle bystand en samewerking.πŸ™πŸ’ͺ

Ons wil ook graag dankie sΓͺ aan al ons borge en spelers wat die dag so 'n groot sukses gemaak het. Sonder julle sou hierdie dag nie moontlik gewees het nie.🫢
A&I Fynbos, ABSA, ACDC Express, Africa Biomass Company, African Extracts Rooibos, Agri Mark Worcester, Amazing Pies, Anna Beleef, APL Cartons, Aquelle, Arabella Hotel, Golf & Spa, Audensberg Toyota, Aurora Capital Wealth, AVOK Financial Services, Badisa, BC Wines, Beans for Africa, Bersig Landgoed, Boland Dierekliniek, Bon Courage Estate, Boshoff & Moore, Bossa Worcester, Briskflow, Build It, Bushwakka, BVSA, Cape Cottages, Cape Wheel, Crossbow Marketing Consultants, De Doorns Wynkelder, De Jagers, De Wet Wynkelder, DeafblindSA, Debonairs Pizza, Duofruit Pty Ltd, Efficient Wealth, Elizabeth House Hermanus, ER Plumbers, Feedem, Flip Swart, Goldwagen Worcester, Goudini Brandblussers/Fire, GS Kriel Projects, Heineken Beverages, Henry Hall, ICE Group, Italoven, Jean De Villiers, Jo Jo Tanks, Joekels Tea Packers, John Deere, JONDO, Klondyke Cherry Farm, LTS, Marina Seesout, MOVA, Nuy Winery, OK Foods, Olive Tree Christelike Boekwinkel, Optimum Financial Services Group, Orbit Commercial Vehicles Worcester, Orlichem, Paternoster Dunes Boutique Guesthouse, Patriotic Alliance, Pepsico, Pinnacle Point Estate, Pioneer Print Solutions, Quantum Foods, Rainbow - RCL Foods, Rene Parsons, Roodezandt Winery, Rotary Club of Worcester, RS Supplies, San Diego Spur, SF Refrigeration, Slanghoek Wynkelder, Solartech Pty Ltd, Stephan Hamman, Stewarts & Lloyds Holdings, Switch Group Limited, TeeCee's, The Gym, The Waterfront Duck Co. ,Two Oceans Aquarium, Vallei Sweiswerke, Van Loveren, Victoria & Albert, Viljoensdrift, Wesnic, Whalecoast Ocean Villa, Willy-John Kriel, Worcester Brandblussers, Worcester Gas & Sport, Worcester Nissan

‼️‒ π•π€πŠπ€ππ“π„ ππŽπ’π“π„ ‒‼️‒ Grafiese Ontwerper en sosiale media koΓΆrdineerder E-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of h...
12/05/2026

‼️‒ π•π€πŠπ€ππ“π„ ππŽπ’π“π„ ‒‼️
β€’ Grafiese Ontwerper en sosiale media koΓΆrdineerder
E-pos u CV na hr@innovationfortheblind.org of handig jou CV in by MHB.
Sluitingsdatum: πŸπŸ“ 𝐌𝐞𝐒 πŸπŸŽπŸπŸ”
Navrae kan gerig word aan Janru Viljoen, e-pos: hr@innovationfortheblind.org
Volg asseblief die skakels na ons Indeed blad om aansoek te doen:
https://za.indeed.com/job/graphic-designer-513a851c6c64bcdd

π‹πžπ­ π–πžπ₯:
Alle aansoeke moet vergesel word met 'n polisieklaringsertifikaat.
Geen kommentaar word dop gehou nie, aansoeke moet deur e-pos of fisies gebring word na 126 Kerkstraat gerig aan MHB.

Address

132 Church Street
Worcester
6849

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27233472745

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Innovation for the Blind posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Innovation for the Blind:

Share