13/12/2025
Our Deepest Condolences
The team at Dr Standerโs Practice shares in the profound sorrow of the Swart family, friends, teachers, and the entire Drostdy community following the sudden passing of Daniรซl Swart.
Daniรซl was a valued and much-loved patient. We lift his parents, his sister, and all who mourn his loss up in prayer, asking for Godโs peace, comfort, and strength to surround them during this heartbreaking time.
May the Lord hold you close, grant you His unfailing presence, and bring comfort through the promise of His everlasting love.
๐ค
ONS INNIGE MEEGEVOEL
Dit is met groot skok en leedwese dat ons u moet inlig dat een van ons graad 9-leerders, Daniรซl Swart, vanoggend skielik oorlede is. Ons vra u om saam met ons in gebed in te tree vir sy ouers, sy sussie, familie en vriende in hierdie verskriklike moeilike tyd.
Daniรซl was 'n trotse Drostdyer wat onder andere deel was van die 2024-revue en ook reeds sy oudisie vir die 2026-produksie afgelรช het. Sy onderwysers beskryf hom as 'n stil, aangename leerder wat sy kant gebring het.
Op die stadium is die oorsaak van sy dood onbekend en daar sal 'n nadoodse ondersoek gedoen word. Ons vra dat u die familie se privaatheid in hierdie hartseer tyd sal respekteer.
Ons harte is stukkend en ons Donkie-maat se plek is leeg.