Kotteljonsie

Kotteljonsie Kotteljonsie is 'n alles-in-een moet-sien lewenstylsentrum, want daar is iets van alles - vir almal! 'n Geskenk-, koffiewinkel en kwekery.

17/04/2025

Paasfees Boodskappe

Oor die Paastyd kry mens baie boodskappe wat die betekenis van die kruisgebeure uitdruk. Die volgende boodskap het dit puik beskryf...

'n Gholf stok in my hande beteken nie veel nie. 'n Gholf stok in Ernie Els se hande beteken 'n paar miljoen rand. Dit hang af in wie se hande dit is..

'n Stok in my hande kan gebruik word vir
selfverdediging. 'n Stok in Moses se hande het die see geskei. Dit hang af in wie se hande dit is..

Twee vissies en vyf brode in my hande beteken 'n paar vis-toebroodjies. Twee vissies en vyf brode in God se hande beteken kos vir duisende. Dit hang af in wie se hande dit is..

Met spykers in my hande kan ek 'n kassie bou,
Spykers in Jesus se Hande beteken Oorwinning & Verlossing vir die hele wereld. Dit hang af in wie se hande dit is..

So, sit jou bekommernisse, jou vrese, jou hoop, jou drome, jou familie, jou verhoudings -ALLES- In God se Hande. Onthou Dit hang af in wie se hande JY is!

Jy is in God se hande!

Dis die einde van 'n era....Kotteljonsie gaan sluit. Alles in die winkel nou 15% afslag
16/04/2025

Dis die einde van 'n era....
Kotteljonsie gaan sluit.
Alles in die winkel nou 15% afslag

Oliebasis parfuum beskikbaar by Kotteljonsie. Dis net die regte grootte vir jou handsak. Kontak ons  by 051 673 1369
16/09/2024

Oliebasis parfuum beskikbaar by Kotteljonsie. Dis net die regte grootte vir jou handsak. Kontak ons by 051 673 1369

Lente is in die lug!! Pragtige saailinge op Kotteljonsie se stoep
14/09/2024

Lente is in die lug!! Pragtige saailinge op Kotteljonsie se stoep

28/10/2023
20/07/2023

As jy in die mooie Vrystaat is en jy en smag na 'n goeie koppie Coffee Excellence koffie, maak gerus 'n draai by van ons verspreiders..
*let wel van die verspreiders het slegs sekere produkte in voorraad..
Getcet & Ellman's Modes
Novagen Africa
Farmfresh Deli Bethlehem
Friends62- Heilbron SA
Kotteljonsie
Nature's Loft
Meyer's Ranch Deli & Browse
Elizabeth Street Pharmacy
The Purple Onion

24/04/2023

As jy in Zastron, in die Vrystaat is en Coffee Excellence se koffie saam met jou wil huistoe vat, maak gerus 'n draai by Kotteljonsie
'n Alles-in-een moet-sien lewenstylsentrum, met 'n geskenk-, koffiewinkel en kwekery..
Hierdie unieke plek is 'n verskaffer van Coffee Excellence se 500g No1 House Blend en die Cup a Ground Variety Pack..

10/11/2022

In die Vrystaat en opsoek na Coffee Excellence se koffie? Maak gerus 'n draai by Kotteljonsie in Zastron..

'n Alles-in-een moet-sien lewenstylsentrum, met 'n geskenk-, koffiewinkel en kwekery..
Hulle verskaf Coffee Excellence se 500g No1 House Blend en die Cup a Ground Variety Pack..

Kotteljonsie het 'n groot verskeidenheid kwaliteit bederf badprodukte beskikbaar
09/11/2022

Kotteljonsie het 'n groot verskeidenheid kwaliteit bederf badprodukte beskikbaar

Baie praktiese geskenk vir tuiniers nou te koop by Kotteljonsie
07/11/2022

Baie praktiese geskenk vir tuiniers nou te koop by Kotteljonsie

Pragtige kombuisvadoeke beskikbaar by Kotteljonsie
05/11/2022

Pragtige kombuisvadoeke beskikbaar by Kotteljonsie

Grimeersakkie met leer beskikbaar by Kotteljonsie
21/10/2022

Grimeersakkie met leer beskikbaar by Kotteljonsie

Address

Zastron

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 12:30

Telephone

051 673 1369

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kotteljonsie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share